Hierdie insekte is veronderstel om dormant in sulke koue klimaatsomstandighede te word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sneeu"
Foto’s: Prentjiemooi sneeutonele in KZN
Inwoners in Hilton, sowat 30 km van Durban, was veral opgewonde oor ligte sneeu wat in dié dorpie geval het, aangesien dit allermins ’n alledaagse verskynsel vir hulle is.
Foto’s: Kaapprovinsies in wit getooi
Sosialemediagebruikers het talle foto’s van berge met sneeukappies en sneeubedekte bome, velde en paaie op Facebook en Twitter gedeel.
Koue, sneeu weer op pad
Temperature sal na verwagting vandeesweek weer skerp daal, wat moontlik tot sneeu sal lei.
Foto’s: Sutherland weer in wit getooi
Die koue het ook sneeu in die omgewing van Worcester en Ceres meegebring. Kyk hiér na die pragfoto’s:
Foto’s: ʼn Wit winterkombers hiér gegooi
Verskeie paaie het Dinsdagnag toegesneeu.
Foto’s: Hewige sneeustorm tref New York
Die storm dreig om New York onder byna twee voet (sowat 60 cm) se sneeu te begrawe.
Hewige sneeustorms in Spanje eis 3
Die Spaanse hoofstad Madrid het Vrydag sy swaarste sneeuval sedert 1971 beleef.
Foto’s: Dit sneeu op Sutherland!
Die Kammanassieberge in die Klein-Karoo is vanoggend met ’n sneeukombers bedek.
Winter het aangebreek in die Kaap
Sneeu kan op sommige plekke tot 10 cm diep val.
Foto’s: Lesotho toe onder sneeukombers
Koue weer kan tot Vrydag in groot dele van die land verwag word.
3 dood, talle beseer toe vliegtuig gly op aanloopbaan
Die voorval is een van twee wat vandeesweek verskeie lewens in Turkye geëis het.
Sewe vermis ná sneeustorting
Die sneeustorting het naby ’n gewilde basiskamp plaasgevind.
SA gaande oor pragsneeufoto’s in reservaat
Die bestuurder van die reservaat wat die foto’s geneem het, het Maandag aan Maroela Media gesê sy is heeltemal oorweldig deur die reaksie wat die foto’s uitgelok het.
Erge koue, sneeu op pad
Kevin Rae, weervoorspeller verbonde aan die SAWD, het gesê dié weer kan sneeu en uiters koue toestande oor groot dele van Suid-Afrika teweeg bring.
Foto’s en video: Dele van SA toe onder sneeukombers
Sosialemediagebruikers het sedert Sondag verskeie foto’s op sosiale media begin deel van paaie, tuine, motors en huise wat toe is onder ʼn sneeukombers.
Sneeu, bibberweer die naweek op pad
Suid-Afrikaners kan hulself staal vir besonderse koue weerstoestande asook sneeu in sommige dele van die land.
Keer daai skaduwee, hy’t die bal!
Dit gebeur deesdae al hoe minder dat rugbywedstryde in Europa weens die ongure weerstoestande afgelas word.
[Foto’s] Onverwagse sneeukombers vir SA
Sneeu in November in Suid-Afrika is beslis nie ʼn algemene verskynsel nie, maar dit is wel die prentjiemooi gesig wat talle Suid-Afrikaners vanoggend begroet het.
[Foto’s] Oos-Kaap, Lesotho in sneeukombers toegevou
Terwyl storms in groot dele van KwaZulu-Natal verwoesting saai, is gedeeltes van die Oos-Kaap en Lesotho oornag in ʼn prentjiemooi-landskap omgetower nadat sneeu sedert Maandag in dié provinsies val.