Egipte se oudste Covid-19-pasiënt het herstel en is uit die hospitaal ontslaan.
Lees meerAlles vir Woensdag 15 April 2020
VF Plus dien ook voorstelle in vir ‘slim’ afsondering
Skryfbehoeftes moet as noodsaaklik verklaar word en landbou-aktiwiteite soos veeveilings moet met toepaslike maatreëls toegelaat word.
Covid-19-sterftesyfer styg verder
Die meeste van die jongste sterftes het in KwaZulu-Natal plaasgevind en die oorledenes was bejaardes.
Luister: Griekwagebed – Kryspat
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne”.
Verdere daling in brandstofprys verwag
Dié daling kom in ʼn tyd waarin motoriste en sakeondernemings aansienlik ingeperk is in die manier waarop hulle hul voertuie aanwend.
Bejaarde op pad terug van toilet beroof
Die slagoffer is beroof van sy selfoon en beursie met pensioengeld in.
Luister in 3 minute: Watter opsies bly oor vir SA se staatskas
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” kyk Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, na die opsies vir die staatskas, die Reserwebank wat weer rentekoerse gesny het en die IMF se uitsprake oor 2020 se resessie.
Covid-19-samevatting: Weermag bevestig vier gevalle
Die DA het intussen aangedui dat hy geld aan die regering se Solidarity Fund gaan skenk.
ToekomsVenster: Nog twee weke
Dalk kan ons mekaar help? Oorweeg die volgende vyf vrae en probeer ʼn prentjie vorm van wat in jou gemoed aan die gebeur is.
Eskom-bedryfshoof nie skuldig aan korrupsie
Die bewerings word nou al geruime tyd na Jan Oberholzer geslinger.
Geniet grootste plaaslike musiekkonserte in jou sitkamer
Die splinternuwe video-stromingsdiens sal Vrydag afskop met die stroming van verlede jaar se Afrikaans is Groot- en Classics is Groot-konsert.
SA sendelinge in Wes-Afrika smeek om hulp
Die sendelinge het R14 000 betaal vir ʼn vlug van Ghana na Suid-Afrika, maar het die vlug verpas omdat hulle nie die grens kon oorsteek nie.
Die wêreld in foto’s – 15 April 2020
Só prys ‘n gemeente in die VSA die Here tydens hierdie pandemie.
Skietery eis Oos-Kaapse tiener
Die seun is vermoedelik in ʼn verbyry-skietery getref.
Hoop en genesing wink vir slagoffers van geweld
“Ek het my drie kinders gegryp en met hulle gevlug. Aangesien die polisiestasie reeds afgebrand was, het ons by die plaaslike laerskool weggekruip. Koeëls het aanhoudend oor ons koppe gevlieg.”
Gedig: Vooruitsig
“Ek sal my laaste skuilplek kies: ‘n hut in ‘n winterse maar immergroen woud omdat ek ‘n wintermens is …”
Hoe om jou eie suurdeeg te maak
Tuisgemaakte suurdeeg word dikwels van die een na die volgende geslag aangegee. Baie bakkers het tuisgemaakte suurdeeg van ander dele van die wêreld gekry en bak jare lank al daarmee. Jy kan ook jou eie suurdeegplantjie tuis kweek!
Covid-19: Nóg ʼn Netcare-hospitaal sluit
Blootstelling aan die virus is teruggevoer na ʼn pasiënt wat op 4 April deur die ongevalle-eenheid opgeneem is.
Vrou, skoonma in hof ná man se moord
Die oorledene se vrou, skoonma en die vrou se vriend word verdink van sy moord.
Minister lag hofaansoek oor staatshulp af
AfriForum sê die minister moet haar kommunikasie met die staatsprokureur opknap en haar van die hofreëls tydens algehele afsondering vergewis.