Dié omstrede voormalige Amerikaanse spandokter is tot 175 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die molestering van sowat 330 jong gimnaste.
Lees meerAlles vir Maandag 10 Julie 2023
Elektrisiën tydens kragonderbreking geskiet
Dewaal Smit van Boksburg aan die Oos-Rand is die afgelope naweek by ʼn substasie geskiet toe hy aandag aan ʼn kragonderbreking gegee het.
Cele ‘wys vinger’ terwyl trokke brand
“Suid-Afrika is duidelik in die greep van ʼn veiligheid- en sekuriteitskrisis en die mense wat gekies is om die krisis op te los is sonder ʼn plan en gee nie meer om nie.”
Poskantoor in sakeredding geplaas
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor is die vierde sukkelende staatsinstelling om in sakeredding geplaas te word.
ToekomsVenster: Jy moet ’n keuse maak
ʼn Mens moet ʼn keuse maak.
Foto’s: Bekendes baljaar al bibberend in Gautengse sneeu
Die komediante Bouwer Bosch en Mark Lottering het natuurlik die lagspiere warm gehou.
Padskraper op bakstene ná boewe wiele buit
Die padskraper word hoofsaaklik gebruik om informele sokkervelde vir inwoners netjies te hou.
100 miljoen gebruikers binne vyf dae op Threads
Hierdie syfers het ChatGPT se rekord vir die vinnig groeiendste verbruikersprogram laat spat.
Brad Pitt vertolk hoofrol in rolprent met F1-tema
Pitt was Sondag vol lof en respek vir F1 en veral die jaers nadat hy die naweek in hul geselskap vir die verfilming deurgebring het.
Sepiegids: ʼn Baba word in ‘Binnelanders’ gesteel; Siya konfronteer Orpa in ‘Suidooster’
In “Diepe waters” bereik Arno en Zelda se verhouding ʼn breekpunt, en Beatrice brand van woede in “Arendsvlei”.
‘Dit gaan goed’ met Riaan Benadé ná beroerte
Die Afrikaanse sanger het vanuit sy hospitaalbed ʼn boodskap met sy aanhangers gedeel.
Wen: Só vier Ruhan du Toit 30 jaar in musiekbedryf
Twee gelukkige Maroela Media-lesers staan die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie te wen vir ʼn eksklusiewe voorskou van Ruhan du Toit se jongste album.
G’n komplot om Mashatile uit te skop – Ramaphosa
“Ek is die enigste een wat hom kan verwyder.”
Vyf kinders sterf in Brackenfell-ongeluk
Die bestuurder het na bewering beheer oor die voertuig verloor waarna dit teen die versperrings gebots het.
Biden, Sunak ontmoet by 10 Downing Street
Die ontmoeting kom net meer as ʼn maand nadat die twee leiers in die Withuis vergader het kort voor die begin van die Navo-beraad.
Nederland se Rutte gaan politiek groet
Mark Rutte, Nederland se premier (en langsdienende leier), het enkele dae ná die val van sy koalisieregering aangekondig dat hy die politiek vaarwel gaan toeroep….
Foto’s: Jong sportsterre presteer; Steve Hofmeyr vereer by Bokkieweek
Duisende ywerige jong netbal-, hokkie- en rugbyspelers het vroeër vandeesmaand in Kroonstad byeengekom om kragte te meet.
Fase 4: Koue byt Eskom ook
Terwyl ysige toestande in groot dele van die land heers, het Eskom aangekondig dat fase 4-beurtkrag Maandagmiddag weens die verhoogde vraag na krag ingestel moet word.
SA se Louzanne wen silwer in Parys
Louzanne Coetzee het Maandag vir Suid-Afrika se eerste medalje gesorg by die Wêreld-Para-Atletiekkampioenskap in Parys.
Luister: Corlea oor teaterkonsert, trouplanne en 10 jaar van ‘Swart koffie’
“Swart koffie” kry boonop ʼn herverwerking in ʼn balladestyl wat Dinsdagaand vir die eerste keer by haar konsert by die Atterbury Teater te hoor sal wees.