“Enigiemand wat dink hulle maak vordering in die bekamping van misdaad wanneer die jongste statistieke ’n toename van meer as 50% van vermoorde vroue in ’n jaar toon, moet weer dink.”
Lees meerAlles vir Vrydag 19 Augustus 2022
Tiener verdrink tydens skooluitstappie
“Ondanks die uitgebreide soektog na die tiener was die reddingspoging onsuksesvol.”
‘Moordsyfer hoogste in vyf jaar’
“Hierdie statistieke beklemtoon die polisie se absolute mislukking omdat hulle nie die kapasiteit of hulpbronne het om misdaad doeltreffend te bekamp nie.”
ToekomsVenster: Om soos ’n kind te speel
“Laat die kindertjies na My toe kom.”
Foto’s: SA in wit getooi
Sosialemediagebruikers het talle foto’s van berge met sneeu en sneeubedekte bome, velde en paaie op Facebook en Twitter gedeel.
Video: ‘Orkney’ se Van Tonders hou reünie
Die land se gunsteling Poeksie Woeksie en sy Wapsie Worsie en die res van die Van Tonder-gesin het die gehoor laat skater en snik.
Moontlikheid vir beurtkrag wink
Eskom verwag dat die dreigende kouefront verder druk op die kragnetwerk gaan plaas.
Gedig: Onthou my
Hierdie is ʼn gedig vir elke ouer en grootouer met ʼn kind en kleinkind in die buiteland.
ʼn Oplossing vir elkeen by KragDag
Die ekspo se uitstallers het sedert verlede jaar met 23% gegroei, van 470 tot 580 ondernemings. Die bywoningsyfer het met 47% gegroei van 21 000 tot 30 900.
Mans wat aan waterklep werk verdrink
Die werkers se toesighouer het die voorval sien gebeur en ingespring om hulle te red, maar het self byna verdrink.
Geweld teen vroue, kinders ‘onaanvaarbaar hoog’
Bheki Cele het sy kommer uitgespreek oor die aantal moorde wat steeds toeneem, met 644 meer mense wat vermoor is (ʼn 11,5% toename) in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar.
Jy kan steeds vir vanjaar se Spar-wedloop inskryf
Terwyl aanlyn inskrywings vir die Spar Women’s Virtual Challenge gesluit het, is daar steeds verskeie maniere waarop vroue regoor die land aan die wedloop op 3 September kan deelneem.
Hof hoor van ‘argument, houe’ by nagklub
Die jongste getuie in die Daniël Botha-moordsaak het destyds in die vroeë oggendure buite Dingo’s Pub aan ’n bewustelose Botha se polsslag gaan voel.
Enkele ure oor vir skoolaansoeke in Gauteng
“Dit wil voorkom asof die meeste van verlede jaar se uitdagings nou aandag geniet het en ons is dankbaar dat daar vanjaar min probleme met die aanlyn stelsel was.”
Transformasie: goed of sleg?
Die hoof dryfveer by die US is transformasie wat rasgedrewe is ten einde die nasionale demografie te weerspieël. Die situasie by die US stem my tot groot kommer as US-alumni.
Om te jag of om nie te jag nie…
Ds. Danilo Stoltz reageer op die herrie wat onlangs losgebars het oor ‘n jagkompetisie wat deur ‘n kerk aangebied is om geld in te samel.
Nóg ʼn vakbond wil reusestaking onderneem
Nadat Nupsaw na ʼn verskeidenheid van staatsdepartemente se kantore opgeruk het, sal hulle na die nasionale tesourie en die Staatspensioen-administrasie-agentskap gaan.
Teen-inentingsgroep van Facebook, Instagram afgeskop
Die Children’s Health Defense (CHD) is een van die invloedrykste Amerikaanse teen-inentingsgroepe en het honderdduisende volgelinge op sy sosialemediaplatforms gehad.
Nederlaag kelder nie Raducanu se NY-droom
“Ek glo dat ek as speler verbeter het, terwyl ek ook weer met die vryheid van ouds begin speel,” het die verdedigende Amerikaanse Ope-kampioen gesê.
Kommer oor verval van Bfn-erfenisgebou
“Daar is gate in die plafonne, krake in die mure, opslagbome wat uit die geute groei en skade aan artefakte soos kosbare Persiese tapyte.”