Die bekende aktrise Sally Campher gesels in Maroela Media se ateljee oor die rolle wat haar lewe verander het, asook haar rol as ma en ouma en nuwe uitdagings, soos die ontwikkeling van ʼn veiligheid-app.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Orkney Snork Nie"
Video: ‘Orkney’ se Van Tonders hou reünie
Die land se gunsteling Poeksie Woeksie en sy Wapsie Worsie en die res van die Van Tonder-gesin het die gehoor laat skater en snik.