Van oliemaatskappye tot oorstroomde dorpies: Elke foto vertel ʼn verhaal.
Lees meerAlles vir Sondag 11 Junie 2023
‘Politiek’ kelder verbod op toets van mooimaakgoed op diere in SA
Daar is wêreldwyd ʼn neiging om kosmetiese toetse op diere te verban en kenners sê Suid-Afrika sou daarby baat om dié neiging te volg. Plaaslik word kosmetiekprodukte nie op diere getoets nie, maar ʼn voorstel om dit as voorsorgmaatreël in die geheel te verbied, het nou in die parlement gesneuwel.
‘Mirre en aalwyn’ ontstem oor selfoonverslawing, godsdiens
“Waaroor ons op die oomblik nie kan stry nie, is dat ons nie meer weet wat werklik is nie.”
Orania-inwoner wys krag met Afrika-rekord
Tommie de Nysschen oefen gereeld op sy eie. Sommer daar in die tuin onder die groot boom terwyl Bismarck – sy Jack Russell – ʼn wakende oog oor alles hou.
No. 23 is hier vir Novak!
Novak Djokovic het die Franse Ope gewen om die 23ste Grand Slam-titel van sy loopbaan in te oes.
Drie vas wat ietermagog wou verkoop
Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn ietermagog by ʼn winkelsentrum wou verkoop.
Vier kinders ná 40 dae in Colombiaanse Amasone gered
Vier kinders is ná 40 dae in die Amasone-reënwoud in Colombia gered nadat ʼn vliegtuigongeluk die lewe van hul ma en nog twee volwassenes geëis het.
Eskom kap terug oor ‘R500 miljoen’-veiligheidskontrak
Die kontrak is volgens Eskom genoodsaak deur inligting wat deur bestuur ontvang is wat aangedui het dat daar ʼn moontlike ernstige veiligheidsrisiko vir Eskom se bedrywighede en bates is.
Australië is die toetskrieket-kampioenspan!
“Ons was nie altyd op ons beste nie, maar ons het goed gespeel toe dit saak gemaak het.”
Woolworths verdeel met Pride-veldtog
Die kleinhandelaar Woolworths het hom die afgelope week groot kritiek én lof op die hals gehaal weens sy ondersteuning van internasionale Pride-maand.
Foto’s: Tete en Gerda trots op rekordseges
“Ek moes diep delf om daardie rekord te kry,” het Steyn na haar oorwinning gesê.
MotoGP: Bestendige Brad loop podiumplek mis
Dit bly darem ʼn jammerte dat Brad Binder steeds sukkel om ʼn goeie kwalifiseringstyd in die MotoGP op te stel.
Twee van SA wen by Franse Ope
Twee Suid-Afrikaners het oorwinnings behaal in die rolstoel-dubbelspelafdelings van die Franse Ope in Parys.
Beurtkragvooruitsig: Geen beurtkrag deur dag, dán fase 4
Volgens Eskom is dit danksy ʼn volgehoue verbetering in beskikbare opwekkingskapasiteit met drie eenhede wat weer in diens gestel is.
Troeteldierkrisis in Oekraïne: Gesig van oorlog waarvan niemand praat
Dan Fine, stigter van die Ukraine Animal War Rescue Fund, gesels vanuit Frankryk met Maroela Media oor die omvangryke troeteldierkrisis wat Oekraïners in die gesig staar weens die voortslepende oorlog.
Bokke kan groot slag met Kleyn slaan
Die slot van 2,03 m het lanklaas vir Ierland uitgedraf en die Springbok-bestuur wag nou net vir Wêreldrugby om die groen lig te gee.
‘Unabomber’ dood in aanhouding
Ted Kaczynski, beter bekend as die “Unabomber”, is in die ouderdom van 81 in aanhouding dood.
Deurbraak ná moord op hoofspeurder van Villiers
Ao. Neels du Rand (47) is doodgeskiet nadat hy ondersoek gaan instel het na die beweerde kaping van ʼn vragmotor op die berugte N3-pad tussen Warden en Harrismith.
Comrades: Dijana hardloop mansrekord aan flarde
Tete Dijana het Sondagoggend sy Comrades-ultramarathontitel met welslae verdedig toe hy in ʼn nuwe rekordtyd gewen het.
Gerda laat rekord spat!
Die horlosie was vandag Gerda Steyn se grootste teenstander. Maar later kon selfs die tikkende sekondewyser nie meer by haar kers vashou nie.