Ao. Neels du Rand (47) is doodgeskiet nadat hy ondersoek gaan instel het na die beweerde kaping van ʼn vragmotor op die berugte N3-pad tussen Warden en Harrismith.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Villiers"
Villiers-plaasaanval: Een verdagte doodgeskiet, twee vas
Die polisie het die perseel deursoek en ʼn aantal vuurwapens en minstens 270 patrone gekry, wat vermoedelik tydens die plaasaanval gesteel is.
Houe val glo ná polisieman hondjie doodry
ʼn Rustige Saterdag-uitstappie het in ʼn traumatiese ervaring vir ʼn gesin van Villiers uitgedraai, nadat ʼn polisiebeampte, wat nie aan diens was nie, glo hul Basset-hondjie doodgery en dit tot ʼn onderonsie gelei het.
Gewapende rooftog buite Vrystaatse dorp op kamera vasgevang
Op die foto’s kan gesien word hoe die verdagtes R5-aanvalsgewere op die bestuurder van die voertuig rig.
Drie sterf in gru-botsing buite Villiers
Drie mense is Maandagmiddag dood en twee beseer in ʼn botsing op die N3 naby die Wilgeplaza buite Villiers in die Vrystaat.
Plaasaanval: Twee vas vir moord op Villiers-boer
Twee mans is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die moord op Jannie du Plessis, ʼn boer van Villiers.
Villiers-plaasaanval: Boer oorleef “eerste hekkie”
Jannie du Plessis, die boer van Villiers wat Sondagoggend geskiet en saam sy vrou vir agt ure lank in ʼn kluis toegesluit is, se linkernier is suksesvol verwyder.
Villiers-plaasaanval: “Bid vir my pa”
Jannie du Plessis, die boer van Villiers wat Sondagoggend geskiet en saam sy vrou vir ure in ʼn kluis toegesluit is, se linkernier sal glo verwyder moet word.
Villiers-boer stabiel ná aanval
Jannie du Plessis (64), die boer van Villiers wat Sondag geskiet en saam sy vrou in ʼn kluis toegesluit is, is in ʼn stabiele toestand in die Unie-hospitaal in Alberton.