Ranulph Fiennes (68), ‘n Britse ontdekkingsreisiger, en vyf spanlede het Kaapstad Maandag verlaat om regoor Antarktika tydens dié streek se winterseisoen te reis.
Lees meerAlles vir Maandag 7 Januarie 2013
Ryloper glo met mandrax-tablette gevang
‘n Ryloper is met ‘n groot hoeveelheid mandrax-tablette in sy rugsak naby Grahamstad in die Oos-Kaap aangekeer.
Man skuld OR Tambo glo R42 000 vir parkering
‘n Sakeman skuld OR Tambo- internasionale lughawe sowat R42 000 nadat sy motor vir langer as 12 maande daar parkeer gestaan het.
Burry Stander: Taximan op waarskuwing vry
Njabulo Nyawose, die taxibestuurder wat in die ongeluk betrokke was waarin bergfietsryer Burry Stander gesterf het, het Maandag in die landdroshof in Port Shepstone verskyn….
Agt miljoen honde-mummies ontdek
Argeoloë onder die leiding van prof. Salima Ikram van die Amerikaanse Universiteit in Kaïro, het tydens roetine-ondersoeke op die gemmumifiseerde karkasse van byna 8 miljoen honde afgekom.
Man val na sy dood by Leeukop; getuies neem glo net foto’s
‘n Man wat Leeukop in Kaapstad gaan klim het, het na sy dood geval.
Man deur plantmasjien raakgery
ʼn Plaaswerker is Maandag ernstig beseer nadat hy op ʼn plaas tussen Dealesville en Hertzogville in die Vrystaat deur ʼn plantmasjien raakgery is.
Pretville-groenteskottel
‘n Maklike groenteskottel-resep
Video: Skoolmeisie maak geskiedenis met solovlug
Hoewel Marcelle Nienaber, ‘n skoolmeisie van Pretoria, dalk nog lank nie mag bestuur nie, kan sy maar vlieg.
PTA-man sterf in waterponie-ongeluk
ʼn Man van Pretoria is Sondag dood in ʼn waterponie-ongeluk by Eersterivier naby Plettenbergbaai.
Villiers-plaasaanval: “Bid vir my pa”
Jannie du Plessis, die boer van Villiers wat Sondagoggend geskiet en saam sy vrou vir ure in ʼn kluis toegesluit is, se linkernier sal glo verwyder moet word.
Villiers-boer stabiel ná aanval
Jannie du Plessis (64), die boer van Villiers wat Sondag geskiet en saam sy vrou in ʼn kluis toegesluit is, is in ʼn stabiele toestand in die Unie-hospitaal in Alberton.
Twee vas vir onwettige wapens
Twee mans is in hegtenis geneem nadat ʼn handgranaat, vuurwapens en ammunisie in hul besit gevind is.
Voormalige AWB-lid vermoor glo vrou, gee kinders slaappille
Eugene Marais (51), ʼn pa van Bronkhorstspruit het verlede week glo sy vrou vermoor en daarna selfmoord gepleeg.
Plunderaars dra argeologiese skatte weg
‘n Opname onder 14 000 argeoloë wat wêreldwyd veldwerk doen, het aan die lig gebring dat plunderaars nie net tot die ou dae en antieke Egiptiese grafkelders beperk was nie.
‘n Wit raaf
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die gebruik om na iets as “‘n wit raaf” te verwys.
Foto: 30 beseer in ongeluk
Altesaam 30 mense is Maandagoggend beseer nadat twee taxi’s op die N6-deurpad tussen Bloemfontein en Smithfield gebots het.
Britse toeris steeds vermis
Die Britse toeris, Wilkes McDermid (38), word steeds vermis sedert hy die dag na Kersfees in Kaapstad vermis geraak het.
Pietermaritzburg-storm saai chaos
‘n Storm wat Sondag omstreeks 17:00 oor Pietermaritzburg in Kwazulu-Natal gewoed het, het paramedici van die omgewing laat bontstaan.
Nuuskommentaar: Twee rye spore
Die huidige padslagting plaas weer die fokus op ‘n groot probleem – alkohol.