“Vier van die vyf leerders is op die toneel dood, die ander leerder het in die hospitaal beswyk.”
Lees meerAlles deur die skrywer Phillip
Steeds geen teken van Kaap Agri-bestuurder
Die soektog duur voort na Morne Olivier, ʼn 42-jarige inwoner van Ceres in die Wes-Kaap en junior bestuurder by Kaap Agri, wat Maandag spoorloos verdwyn het.
Man beroof toe hy stop om hom te verlig
Die beamptes het kort daarna een verdagte aangekeer wat in die water van die Blesbokspruit probeer wegkruip het.
Ma in hof ná seun (2) se moord
Sy het gaan ondersoek instel en op die vrou afgekom waar sy by die ingang van die huis langs haar kind se liggaam gesit het.
Nóg slegte nuus vir motoriste
“Die rand het egter aansienlik teen die Amerikaanse dollar verswak, wat ʼn toename in die brandstofprys in Suid-Afrika tot gevolg gaan hê.”
Soektog na vermiste 9-jarige eindig tragies
“Die meisie was steeds in haar skoolklere toe haar liggaam gevind is.”
Man gevonnis ná hy Brits-pa in padwoede-aanval doodsteek
“Ek het in my lewe nog nooit ʼn kind so sien skree nie.”
Wildtuinbesoekers oor trop leeus gewaarsku
“Dié trop leeus se gedrag is kommerwekkend en mag ʼn gevaar vir besoekers inhou.”
Eskom-stakings kom tot ʼn einde
“Ons bedank ons lede wat dissipline gehandhaaf het ondanks uiterse uittarting deur die werkgewer.”
Vingers wys na burgemeester oor Heidelberg-betogings
“Die betoging het tot grootskaalse skade gelei en ʼn bekende inkopiesentrum langs die R54-pad (Vaaldampad) is ook in puin gelê.”
Voorlegging in parlement oor Mededingingwysigingswet
“Die Mededingingswysigingswet van 2018 is die nuwe Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB).”
Twee maande oue baba ontvoer
“Sy het kort daarna teruggekeer en besef die vrou oor wie sy haar ontferm het, en haar dogtertjie, is skoonveld.”
Ma vas vir moord op peuter
“ʼn Familielid het in die vroeë oggendure wakker geword nadat sy bloedstollende gille gehoor het.”
Vrou rasend van bekommernis ná man spoorloos verdwyn
“Ek kan egter nie beskryf hoe hierdie gevoel is nie. Elke sekonde wat verby gaan is ondraaglik seer.”
Sakeman se eksvrou, werker vas ná sy dood
Die polisie het op ʼn liggaam in die pyp afgekom wat erg verbrand is.
Man by kerk doodgeslaan, nog een lewend aan die brand gesteek
“Die groep het paraffien oor die polisievoertuig uitgegooi en begin om die polisiebeamptes aan te rand. Een beampte het beserings aan sy gesig opgedoen nadat hulle met klippe bestook is.”
Twee in raaiselagtige omstandighede geskiet
Die Oos-Kaapse polisie het ʼn beroep op die gemeenskap gedoen om hulle by te staan met inligting nadat twee mans Sondag in die vroeë oggendure onder raaiselagtige omstandighede in Port Elizabeth geskiet is.
Staatskaping: Valke bekommerd oor verdoemende bewerings
Godfrey Lebeya, die nasionale hoof van die Valke, het sy kommer uitgespreek oor bewerings wat Mcebisi Jonas Vrydag tydens die kommissie van ondersoek na staatskaping oor dié gespesialiseerde eenheid van die polisie gemaak het.
TV-kokkedoor verstom met vordering
“Dit was soos ʼn bomskok toe ek die nuus hoor.”
Man vas ná mesmoord
Die oorledene het verskeie steekwonde aan sy bolyf opgedoen.