Dieter Grabie se ma het Chris Malan beskryf as die “kompos wat my kind laat blom het”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brits"
Held ontmoet gesin wat hy drie dekades gelede help red het
Francis Cloete het in ʼn plasing op Facebook gevra of enigiemand weet wat van die gesin geword het. Die boodskap is duisende kere gedeel.
Rekenmeester wat Necsa bedrieg, gevonnis
Die rekenmeester het die Suid-Afrikaanse Kernkragkorporasie (Necsa) uit derduisende rande bedrieg.
Een dood, twee beseer toe nutshelikopter neerstort
’n Ligte nutshelikopter het Sondagoggend in die Krokodilrivier buite Brits in Noordwes neergestort.
Twee sit lewenslank ná moord op polisiebeampte
Die twee is ook skuldig bevind aan die moord op hul makker.
Vermeende kapers in Brits-omgewing vas
Volgens die polisie het die verdagtes in sommige voorvalle vroue gebruik om niksvermoedende motoriste in ʼn lokval te lei.
Video: Joernalis sê jammer ná plaasmoord-kruis brand
Talle sosialemediagebruikers het vandeesweek woedend gereageer nadat ’n video op sosiale media die ronde gedoen het waarin gesien kan word hoe die wit kruis aan die brand gesteek word.
Die Senekal-storie: Van vrese na vrede
Een van Barend la Grange se persoonlike doelwitte is dat Suid-Afrika tien jaar van nou af ’n soveel beter plek moet wees, dat sy kleinkinders dit as ’n opsie moet kan hê om hier te bly. Dit verg net ’n wil. Hy glo elkeen behoort die vraag aan hom of haar te stel: Wat kan ek doen om Suid-Afrika ’n beter plek te maak?
‘Here, help ons’, bid vrou tydens aanval
“Ek het eers ʼn besem op hom stukkend geslaan en toe ʼn tuinstoel gegryp, enigiets wat ek in die hande kon kry.”
Man wat tiener glo herhaaldelik verkrag in hof
Die verkragting vind na bewering al sedert Desember plaas.
Drie vas wat met ietermago betrap is
“Die inhegtenisnemings is gemaak nadat ʼn wenk ontvang is van ʼn lid van ʼn niewinsgewende organisasie wat hom toespits op die bekamping van onwettige handel in wild en bedreigde spesies.”
Vierpotige op pad na nuwe ma ‘gekaap’
Die bestuurder het by die kapers gepleit om die hondjie vir hom te gee, maar hulle het geweier.
Pa wat twee seuns glo vergiftig in hof
Die man het aanvanklik gesê sy seuns het rotgif gedrink.
Polisiebeamptes besteel glo winkeleienaar
Dit het intussen aan die lig gekom dat die polisiebeamptes glo nooit die sigarette waarop hulle beslag gelê het, as bewysstukke by die polisiestasie ingedien het nie.
Twee in hof oor vragmotors, koper in pakhuis
Die vragmotors is na bewering gekaap.
Bejaardes op plaas aangeval: “Haar beskermengel het oortyd gewerk”
“My pa was vol bloed van kop tot tone.”
Bejaarde aangeval op plaas buite Brits
Du Plessis is met ʼn ysterstaaf en baksteen aangeval en het ernstige beserings opgedoen.
80-jarige in hof oor verkragting
ʼn 80-jarige man het in die Brits-landdroshof verskyn op aanklag van die verkragting van ʼn 7-jarige meisie.
Man in hof oor R800 000 se platinum
ʼn 62-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy onverwerkte platinum ter waarde van ongeveer R800 000 in sy besit gehad het, het Vrydag in die Brits-landdroshof verskyn.
Polisieman met verlof vang kapers
Die polisie het die slagoffer met skoenveters vasgebind in die motor aangetref.