“Die linkerkant se agterwiel het ʼn trein-kraglyn getref wat veroorsaak het dat die mikrovliegtuig begin tol en toe neergestort het.”
Alles vir die sleutelwoord "Brits"
Mooinooi-saak: Beskuldigdes hoor oor borgtog
Landdros Semakuleng Thamage het Donderdag uitspraak gelewer in die onderskeie borgtogaansoeke van die agt verdagtes wat verdink word van die ontvoering en moord op Anisha (30) en Joey (32) van Niekerk van Mooinooi.
Mooinooi-vroue: DNS-toetsuitslae ontvang
Die Brits-landdroshof het Donderdag gehoor die staat het die DNS-toetsuitslae ontvang in die verhoor rakende die verdwyning van Anisha (30) en Joey (32) van Niekerk van Mooinooi.
Mooinooi-vroue: ‘Saak het gemeenskap geskok’
“Ek verwys na hulle as oorledenes, want daar is geen bewyse dat hulle nog leef nie.”
Gastehuiseienaar geskiet in rooftog; vrou rondgepluk
Riaan Venter (50) het alleen gaan ondersoek instel en is daarna deur een van die verdagtes raakgeskiet.
Mooinooi-saak: Hof hoor oor suur, WhatsApp en briewe
Die ondersoekbeampte het gesê daar is glo ʼn WhatsApp-boodskap op die foon gevind waarin die “baasbrein” se seun glo ʼn boodskap aan ʼn vriend gestuur het.
Mooinooi-saak: 18-jarige verdagte ‘is genadeloos’
“Hy het na bewering albei vroue verkrag. Hy was daar toe hulle aan hul hande opgehang is. Hy was daar toe hul beendere by die stroom weggegooi is en daar is besittings in sy besit gevind wat met die vroue se bankkaart gekoop is.”
Só is Brits-vrou vermoor
“Ek erken dat, toe ek haar geskiet het, dit my bedoeling was om haar dood te maak.”
Twee in hof ná Brits-vrou se skietdood
“Sy sou net [vir haar aanvallers] gesê het vat maar die motor.”
Mooinooi-vroue: Hof hoor oor R1 miljoen-kontanttransaksie
“[Anisha] het gesê sy wil haar kleinhoewe verkoop om ʼn nuwe begin buite [Mooinooi] te maak.”
Mooinooi-vroue: 18-jarige vertel van ‘polisie se belofte’
“Die polisie het my ondervra en net gesê ek moet ja sê.”
Man in hof oor poging tot moord op Amcu-leier
ʼn 36-jarige taxibestuurder, wat tereg staan op aanklag van poging tot moord op ʼn leier van die vakbond Amcu, het Dinsdag vlugtig in die landdroshof in Brits, Noordwes verskyn.
Mooinooi-vroue: Agt verdagtes in hof
Die agt verdagtes het vir die eerste keer almal saam in die hof verskyn nadat ʼn 21-jarige vrou Sondag in Rustenburg in hegtenis geneem is.
Mooinooi-vroue: Nóg ʼn verdagte vas
’n 21-jarige vrou is Sondagmiddag in Rustenburg in hegtenis geneem in verband met die verdwyning en vermoedelike moord op Anisha (30) en Joey (32) van Niekerk.
Sewe in hof ná Mooinooi-vroue verdwyn
“Vrede vir Anisha en Joey. Bring hulle veilig terug.”
Mooinooi-vroue: Verdagtes vandag in hof
Wynand van Niekerk, Anisha se broer, het ná die laaste twee verdagtes se inhegtenisneming gesê die twee verdagtes “het ʼn hele klomp nuwe inligting op die tafel gesit”.
Man in hof oor poging tot moord op vakbond-takleier
ʼn 38-jarige man, wat beskuldig word van poging tot moord op ʼn takvoorsitter van die mynwerkersvakbond Amcu, het Vrydag in die hof verskyn.
Mooinooi-skietery: Hooggeregshof moet sê oor borgtog
Matthew Benson (24) het Donderdag vlugtig in die Brits-landdroshof verskyn in verband met die beweerde skietery van drie mans op ʼn plaas in die Mooinooi-omgewing in Noordwes.
Mooinooi-skietery: Man weer in hof
Matthew Benson (24) het Dinsdag in die Brits-landdroshof verskyn in verband met die beweerde skietery van drie mans op ʼn plaas in die Mooinooi-omgewing.
Man sterf toe vragmotor vlamvat
Een man is dood en twee ander beseer in ʼn gru-botsing tussen ʼn motor en vragmotor Vrydag in die vroeë oggendure op die N4-snelweg.