Die hooggeregshof het Donderdagoggend uitspraak gelewer in die saak van AfriForum teen die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid.
Lees meerAlles vir Donderdag 26 April 2018
Nuwe stadsbestuurder vir Kaapstad
Die Stad Kaapstad het Donderdag aangekondig Lungelo Mbandazayo is as die stadsraad se nuwe bestuurder aangestel, ná Achmat Ebrahim vroeër vanjaar bedank het.
Christo Wiese eis R59 miljard van Steinhoff
Die Suid-Afrikaanse miljardêr Christo Wiese het Donderdag ʼn eis van R59 miljard teen Steinhoff International Holdings ingestel in verband met kontantbeleggings wat sy Titan Group in 2015 en 2016 in Steinhoff gemaak het.
Gauteng-polisie gereed vir die langnaweek
Sizakele Nkosi-Malobane, LUR vir gemeenskapsveiligheid in Gauteng, het Donderdag ʼn beroep op motoriste gedoen om oor die langnaweek, wat Vrydag met Vryheidsdag begin, baie versigtig op die paaie te wees.
Blitsbokke: Oues en jonges se samespel hou sleutel
Om as ʼn eenheid te speel, is die doelwit. Ook om met ʼn bietjie meer vryheid te speel, soos die jong spelers wat in Hongkong die bronsmedalje gewen het en net-net deur Fidji in die halfeind van hoër louere weerhou is.
SAUK-joernaliste in Noordwes beroof
Die bestuur van die SAUK het Donderdag ʼn aanval op sy verslaggewers veroordeel.
Skerp verhoging in brandstofpryse vir Mei bevestig
Die minister van energie, Jeff Radebe, het Donderdag die petrolprysaanpassings vir Mei 2018 bevestig.
ToekomsVenster: Die Koning se Triambos
Staan vandag stil by Romeine 8:31-39. Wat sê die Koning van die oorwinning vir jou?
Mooinooi-saak: Beskuldigdes hoor oor borgtog
Landdros Semakuleng Thamage het Donderdag uitspraak gelewer in die onderskeie borgtogaansoeke van die agt verdagtes wat verdink word van die ontvoering en moord op Anisha (30) en Joey (32) van Niekerk van Mooinooi.
3 dood, talle beseer in botsing
“By nadere ondersoek het paramedici die liggame van twee mans en ʼn vrou in die wrak aangetref.”
Wen: ‘I Can Only Imagine’ in Pretoria, Kaapstad
‘I Can Only Imagine’ is ’n aangrypende verhaal oor die krag van vergifnis en ’n pragtige voorbeeld van hoe niemand ooit te ver van God se liefde is nie. Vyf gelukkige Gautengse lesers asook vyf gelukkige Kaapse lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die spesiale voorvertoning van dié fliek.
Chris Chameleon: Gert se voete en ʼn kyk in die oë
Gert is ʼn aangename kêrel. Sy op-die-oog-af saai werkslewe as bankier in Rotterdam het skynbaar weinig invloed op sy interessantheid as mens…
Motorsport: Amper tyd vir die Jaguar Simola Hillclimb
Talle bekende Suid-Afrikaanse renjaers het al deelgeneem.
‘Rassiste’ wat pop aan boom hang veroordeel
Die ANC het ʼn beroep op Lesufi gedoen om ʼn saak by die polisie aanhangig te maak sodat wetstoepassers die aangeleentheid kan ondersoek en die skuldiges aan die pen laat ry.
10 wenke vir ʼn sport-ouer
Die sportveld is ʼn potensiële slagveld vir enige ouer. Almal wil die beste hê vir hulle kind. Gielie Hoffmann gee ‘n paar wenke.
AA waarsku skok wag op motoriste
Die Automobiel Assosiasie van Suid-Afrika (AA) het motoriste gewaarsku dat brandstofpryse in Mei rekordhoogtes kan bereik.
Die wêreld in foto’s – 26 April 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Twee veg om die kroon, maar pasop vir Red Bull
Die Formule Een Grand Prix van Azerbaidjan word Sondag in Bakoe gejaag. Hierdie sal die vierde wedren van die seisoen wees.
Fnuik selfoondiewe só
“Die feit dat misdadigers toegang tot jou apps, e-posse, wagwoorde en bankrekeninge kan kry, beklemtoon die kardinale belang van waaksaamheid wanneer dit by foonsekuriteit kom.”
Noordwes: Regering gryp in
Die kabinet het besluit om in te gryp in die geweldgeteisterde Noordwes-provinsie en sommige van die Mahumapelo-regering se magte oor te neem.