“Die EFF gee altyd hoog op oor sy besorgdheid oor gewone werknemers. Met hierdie voorstel word dit geïgnoreer.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "parlement"
‘Vind balans’, sê Ramaphosa oor Soweto-kragskuld
Op 30 September vanjaar het Soweto R4,7 miljard aan Eskom geskuld.
‘Verwydering van LP’s g’n geslagsgebaseerde geweld’ – ondersoek
Daar word nou aanbeveel dat daar voortaan tydens enige gegewe sitting van die parlement genoeg vroueveiligheidswagte van die parlementêre beskermingsdienste teenwoordig moet wees.
EFF beweer ‘vroueparlementslede is aangerand’
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering, sê sy is hoogs ontsteld oor die bewerings en wil dit op skrif stel dat die feitelike omstandighede vasgestel sal word.
Ministers mag oor mosie stem wat hul wil uitskop
Die speaker sê kabinetslede mag nie van hul reg ontneem word om ten volle aan die parlementêre prosesse deel te neem nie.
Ramptoestand: ANC-LP’s verspeel parlement se kans op groter sê
“Dit is jammer dat die parlement nou die geleentheid misgeloop het om die regering se inperkingsmagte in ooreenstemming met die Grondwet te bring.”
Verslag oor brand dui op ‘growwe nalatigheid’ – DA
Die departement van openbare werke en infrastruktuur hou voet by stuk dat brandstelsels by die parlement op 21 Desember verlede jaar ná ’n groot kragonderbreking nagegaan en as funksioneel bevestig is.
‘Brand by parlement ʼn ramp wat gewag het om te gebeur’
Die instandhouding van die parlementsgebou het die afgelope tien jaar agteruitgegaan en Sondag se brand was ʼn ramp wat net gewag het om te gebeur.
Man ondervra oor brand by parlement
Pres. Cyril Ramaphosa het by die parlement besoek afgelê om hom van die skade te vergewis nadat ’n brand vroegoggend uitgebreek het en reeds langer as ses ure woed.
Brand by parlement versprei na nuwe vleuel
Vrae oor die parlement se veiligheidstelsel het ontstaan aangesien dit geruime tyd geneem het voordat alarm gemaak is.
Brand breek uit by parlement
Die Nasionale Vergadering-gebou is ook aan die brand.”
Skors OB nóú, vra DA
“Die voortgesette blootstelling aan die OB se onbevoegdheid kan nie toegelaat word nie.”
Brand by parlement rig skade aan
Die brand het in die Ou Volksraadgebou uitgebreek.
Parlement kap terug oor EFF se afleggingsbewerings
Die EFF sê die afleggings by die parlement volg ʼn goed bewimpelde plan om die meeste Suid-Afrikaners arm te hou en die private sektor die kans te gee om sleutelfunksies by die regering oor te neem.
Parlement gee stap vorentoe vir vroueregte
Al die politieke partye teenwoordig in die parlement het die wetsontwerp gesteun, behalwe die DA.
DA vra dat parlement byeengeroep word
Die party sê talle probleme staar Suid-Afrikaners in die gesig en die parlement moet aan die werk kom om iets daaraan te help doen.
Parlementêre jaar: 2020 dalk vreemdste ooit
2020 was op talle vlakke ʼn vreemde jaar – en vir die Suid-Afrikaanse parlement was dit ook geen uitsondering nie.
Openbare kommentaar oor Onteieningswetsontwerp aangevra
Die parlement het die publiek gevra om kommentaar te lewer op die Onteieningswetsontwerp wat vroeër vanjaar by die parlement ingedien is.
Onteiening, ekonomiese groei top-prioriteite vir parlement
ʼn Debat oor pres. Cyril Ramaphosa se plan om die Suid-Afrikaanse ekonomie te laat groei is vandeesweek bo-aan die agenda van die parlement.
DA, parlement verwelkom OB-uitspraak
“Sy het die kantoor van die openbare beskermer onmeetlike skade berokken.”