Volgens die Automobiel-Assosiasie kan die daling in die brandstofprys grootliks toegeskryf word aan die versterking van die rand teen die Amerikaanse dollar.
Lees meerAlles vir Maandag 3 Januarie 2022
Tesla herroep voertuie oor veiligheid
“Tesla sal dié motors bekyk en veranderinge aanbring teen geen ekstra koste vir die eienaars nie.”
WK meld 50 000 noodgevalle oor Desember aan
Provinsiale nooddienste het net die afgelope naweek op meer as 5 000 noodgevalle gereageer, met amper die helfte (44%) in die Kaapse Metro.
Parlement brand weer
Daar is tans ses brandbestrydingseenhede op die toneel, asook ʼn hidrouliese platform van Roelandstraat se brandweerstasie.
Baaise ma steeds vermis
Silvia Wittal se motor is reeds verlate gevind. Haar voormalige man het glo Donderdag die laaste keer telefonies met haar gepraat.
Boulers het wip in hul stap
Marco Jansen was ongetwyfeld die Proteas se groot ster en hy het met sy vaart en wip beïndruk.
Man probeer handgranaat op vliegtuig smokkel
Ná die polisie se ontdekking is die lughawe noodgedwonge vir ʼn paar minute ontruim.
Ontvoerde man in hospitaal ná vrylating
Die jong man het glo voor die ontvoering gespog oor geld waarmee hy ’n sakeonderneming sou koop.
Parlement brand, maar ‘niemand kyk na kameras’
ʼn Voorlopige verslag oor die omvang van die skade sal teen Vrydag beskikbaar gestel word en sal ook ʼn beraming van die koste verbonde aan herstelwerk insluit.
‘Spider-Man’ bly tops by die loket
Die Britse akteur Tom Holland is te sien in die hoofrol van dié Marvel-treffer.
Verkeersinspekteur in lokval gelei, doodgeskiet
Die inspekteur is van sy dienspistool beroof voordat hy verskeie kere geskiet is.
Haresorg: Koester jou krul
Natuurlike krulhare is geneig om droër te wees, wat dit moeiliker maak om dit na wense te versorg.
Man verdrink by waterval in Graskop
“Die 35-jarige man het glo gegly en geval.”
Ramaphosa kry Dinsdag eerste deel van staatskapingverslag
Die kommissie het reeds in 2018 met sy werk begin.
Woord: murmel
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “murmel”.
Man erg beseer toe hy tiener uit see probeer red
Polisieduikers is ook nog op soek na ʼn ander jong man wat onder die water naby Jeffreysbaai verdwyn het.
Honderde miljoene se skade aan parlementsgebou aangerig
Nadat ʼn tweede brand reuseskade aan die historiese parlementsgebou in Kaapstad aangerig het, word talle vrae gevra oor of skade aan die gebou verminder kon gewees het indien die aanbevelings ná ʼn vorige brand in Maart verlede jaar in werking gestel is.
Resep: Amanda se Mexikaanse pastaslaai
Maroela Media-leser Hermien Beukes sê die slaai smaak vorentoe saam met braaivleis.
Musiekvideo: Gedig oor verlies word roerende lied
“Wanneer jy voor ’n kaggel sit, of eintlik wanneer jy sit en na enige vuur staar, raak ʼn mens nostalgies en verlang jy sommer na iemand wat jy nie eens ken nie.”
Proteas gaan Quinny in toetse mis
“Hierdie was glad nie ’n maklike besluit nie.”