Dié nuwe fliek plaas die kollig op boeliegedrag en selfmoord onder jong mense en is van vandag af gratis op AfriForumTV te sien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Leandie Lombaard Bräsler"
Musiekvideo: Gedig oor verlies word roerende lied
“Wanneer jy voor ’n kaggel sit, of eintlik wanneer jy sit en na enige vuur staar, raak ʼn mens nostalgies en verlang jy sommer na iemand wat jy nie eens ken nie.”