Dié nuwe fliek plaas die kollig op boeliegedrag en selfmoord onder jong mense en is van vandag af gratis op AfriForumTV te sien.
Lees meerAlles vir Saterdag 10 September 2022
Vlagprojek gestaak, geen ondersoek kom
Die DA het ʼn petisie met amper 32 000 handtekeninge tydens die sitting van die parlementêre komitee ingedien en geëis dat die projek ondersoek word.
Foto’s: Koning Charles lê eed af
Charles III is Saterdag te midde van die klank van trompette, kanonvuur en uitroepe van “God bewaar die koning” amptelik tot koning van Engeland geproklameer.
Hollywood: Babanuus vir glanspaartjie, oudpresident wen Emmy
’n Splinternuwe rolprent wat vandeesmaand op die Venesiese rolprentfees draai, het sosialemediagebruikers op hol.
Versoeters verhoog dalk risiko vir hartsiektes – studie
ʼn Uitgebreide navorsingstudie wys dat kunsmatige versoeters moontlik verbind kan word met ʼn hoër risiko vir hartsiektes. Kenners waarsku egter die bevindings moet versigtig beoordeel word.
Vyf dood toe boot walvis tref
Die Nieu-Seelandse polisie het gesê die see was heeltemal kalm tydens die voorval en hulle vermoed die walvis het van onder die boot na die seeoppervlak gekom.
Uitspraak teen Medihelp kan ander lede, fondse raak
Klein Zachary de Wet het verlede week sy eerste behandeling met Elaprase ontvang en sy ouers is positief oor sy beterskap, maar Medihelp is bekommerd oor die uitwerking van die uitspraak op ander fondslede en skemas.
Kolwers maak (al) weer droog
In die kommentatorshokkie het Kevin Pietersen sy bes gedoen om ʼn verskoning vir die kolfwerk te soek.
SA skaaksensasie blink uit in Roemenië
Jan Karsten (14) verteenwoordig Suid-Afrika in vanjaar se Wêreldjeugkampioenskap en wil in die proses ʼn magdom nuwe dinge oor skaak leer.
Nóg ʼn baba amper in Spar gegryp
“Ek het so ʼn groot bohaai opgeskop en niémand – nie eens die omstanders, bestuur of sekerheidswag – het iets gedoen aan die man wat my kind wou gryp nie.”
Wenner van NY-finaal die volgende wêreldnommereen
“Ja, die heel boonste plek op die wêreldranglys is binne my bereik, maar terselfdertyd voel dit ook so ver weg.”
Fisieke Bokke kan Poemas troef
Die Poemas moet ook nie onderskat word nie en beskik oor ʼn paar sterspelers en ʼn hardekwas breier uit Australië.
Shakes sê Blitsbokke moet verdediging regskud
ʼn Begeesterde Ierse span wag vanaand om 22:33 in die kwarteindstryd van die Seweswêreldbeker in Kaapstad.
Seksdaad met kind by Skukuza ondersoek
ʼn Minderjarige is glo in die woonkwartiere van Skukuza in die wildtuin seksueel aangerand.
Vrou wag jare, maar departement betaal nie
Die hooggeregshof in Pretoria het in 2019 reeds beslis dat die departement van gesondheid aanspreeklik gehou kan word vir Zacharius Johannes de Lange se dood.
Fase 4 geld nou
“Dit is om ons kragreserwes aan te vul sodat ons laer vlakke van beurtkrag volgende week kan instel.”
Video: Seun se Afrikaanse toespraak inspireer
Molakeng (18) is ʼn Afrikaans-tweedetaalspreker aan die skool en het derde gekom in die ATKV-redenaarskompetisie in die afdeling vir nie-moedertaalsprekers.
Dood van Koningin Elizabeth II: ʼn Afrikaner-perspektief
Daarom dan die vraag. Vind Afrikaners aanklank by haar en wat sy verteenwoordig as rojaliste, of is daar iets anders?
Vermiste vrou in puttoilet begrawe
“Die polisie het iets vreemds buite die huis opgemerk en sien toe die puttoilet in die man se erf is met sand opgevul.”
Vonke spat op Wentworth
Op Wentworth in Engeland word die derde ronde van die BMW PGA-kampioenskap Saterdag beslis nadat Vrydag se tweede ronde uit eerbied aan koningin Elizabeth II afgelas is.