Een van die trokke in die werkswinkel in Bloemfontein was propvol plasmaskerm-TV’s en die ander vol duur drank.
Alles vir Saterdag 10 September 2022
OB se skorsing ‘ongeldig’ sê hof
“Die haastige wyse waarop Busisiwe Mkhwebane geskors is, dui daarop dat dit dalk in reaksie was op ʼn ondersoek na Ramaphosa wat die OB kort voor die skorsing van stapel gestuur het.”
Plaasmoord: Seun leen geld vir vlug van NZ
“Toe my broer my 05:00 Suid-Afrikaanse tyd bel, toe weet ek…”
Gedagte vir die dag: Sien Sy gesag
“Jong man,” het Hy gesê, “Ek sê vir jou, staan op!” Groot vrees het die skare oorweldig – hulle het God geprys. (Lukas 7:14, 16)