Die parlement se voorsittende beamptes sal vandag met belanghebbendes vergader oor die brand by die parlement om die omvang daarvan te bespreek en die skade te ontleed.
Alles vir Maandag 3 Januarie 2022
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens Nios is die jongste positiwiteitskoers 23,1%.
Gedagte vir die dag: Losmaak en vasmaak
Abram het toe weggetrek, gehoorsaam aan die woord van die Here. (Genesis 12:4)