Die top-10 finaliste in vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie is Maandagaand in Johannesburg aangewys.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Junie 2022
Menslike oorskot gevind in Amasone tydens soektog na joernalis
Volgens inligting is die liggame aan ’n boom vasgebind en menslike binnegoed – wat in die rivier dryf – is gevind.
Beurtwater in Oos-Kaap om Dag Zero te vermy
Die opgaardamme is ook tans kritiek laag, met die Impofu-dam wat reeds opgedroog het.
Dié lesers wen kaartjies na Capital Craft-bierfees
Baie geluk aan ons twee Maroela-lesers wat elkeen ʼn dubbelkaartjie na die Capital Craft-bierfees wen!
EFF beweer ‘vroueparlementslede is aangerand’
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering, sê sy is hoogs ontsteld oor die bewerings en wil dit op skrif stel dat die feitelike omstandighede vasgestel sal word.
Man skuldig nadat hy hond lewend begrawe
Die NDBV is deur die polisie na Modise se woning vergesel, waar die man erken het dat hy die hond gewelddadig met ’n graaf en ’n baksteen geslaan het.
Twee polisiebeamptes vas wat glo geld buit
Daar word beweer dat hierdie beamptes nooit die geld by die klerk van die hof afgelewer het nie, maar dit eerder vir persoonlike gebruik in hul eie sakke gesteek het.
Die wenner van Lamelle se bederfpakkie is …
“Julle het my jaar gemaak, ek het nog nooit iets gewen nie!”
Onse Mimi se goue jare
“Vir die talle huldigings en toekennings wat ek ontvang het, is ek baie dankbaar, veral teenoor my gehore en ondersteuners wat my optredes en opnames saam met my geniet het.”
Wêreldrekord vir langste sin met ’n kous geklop
Die Seepunt-promenade in die Wes-Kaap het onlangs gasheer gespeel vir ’n spoggeleentheid waartydens die Guinness-wêreldrekord vir die langste sin met ’n kous verbeter is.
Resep: ‘Net Koffie’ se beesskof
Hierdie resep sal vir ’n heerlike, warm bord kos sorg wanneer die winterkoue jou dalk baasraak.
ToekomsVenster: God stuur jou
Deel hierdie dagstukkies met iemand en word ʼn medewerker. Dit is ʼn goeie begin.
Personeel in Ackermans aangehou, beroof
Die verdagtes is later in besit van gesteelde items én ’n speelgoedgeweer betrap.
Beurse vir cannabis-kursus beskikbaar
“Die toenemende momentum in die Suid-Afrikaanse cannabis- en hennepbedryf bied geleenthede om minderbevoorregte mense by hierdie mark te betrek.”
Motoriste gewaarsku oor oorstromings in Stellenbosch
Nooddiensspanne is ontplooi nadat reën sedert Sondagaand oor groot dele van die Wes-Kaap uitgesak het.
Ondersoek geëis na ‘korruptes’ in hoofregter se kantoor
Die drie voormalige senior amptenare in die hoofregter se kantoor word daarvan beskuldig dat hulle gebaat het by ʼn IT-ooreenkoms van miljoene rande.
Niehaus, ANC-lede dien óók klagte teen Ramaphosa in
Carl Niehaus eis ook dat Ramaphosa uit sy amp bedank.
Boek: ‘Die dodelikste donuts in die heelal’ – Cecilia Steyn
Sal Wynand sy ma se planne kan uitoorlê met Sjef Sprinkles se bekende oliebolle?
Woord: verfomfaai
“Die hoed het my hare verfomfaai.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “verfomfaai”.
Duvha-kragsentrale in ligte laaie
Dit is die derde kragstasie wat in ’n jaar brand.