Van die sakelui in die middestad van Amsterdam in Nederland is ontevrede oor die verbod en is bekommerd dat hulle klandisie gaan verloor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dagga"
Beurse vir cannabis-kursus beskikbaar
“Die toenemende momentum in die Suid-Afrikaanse cannabis- en hennepbedryf bied geleenthede om minderbevoorregte mense by hierdie mark te betrek.”
Man in hof wat glo dagga-plaas bedryf
Die man het daggaplante en gedroogde dagga ter waarde van honderdduisende rand in sy besit gehad.
Wes-Kaap reik uit na daggabedryf
“Boonop bied dit as ʼn onbenutte bedryf enorme potensiaal vir ekonomiese herstel in die Wes-Kaap.”
Dagga-kettinggroepeienaar vasgetrek
Die eienaar van Canapax en sy makkers is Dinsdag in hegtenis geneem nadat die Valke hulle glo met dagga ter waarde van miljoene rande betrap het.
Wysiging aan wetgewing oor dagga goedgekeur
Dis steeds onwettig om tabakprodukte te koop of verkoop, maar die kabinet het wetgewing oor die private gebruik van kannabis goedgekeur.
8 vas oor daggalab in Bloemfontein
’n Verdagte is intussen in hegtenis geneem nadat hy glo mandrax-tablette vanaf Johannesburg na George vervoer het.
Drie vas wat hul as Covid-19-amptenare voordoen
Die verdagtes wou glo met hul voertuie met die Covid-19-kenteken op dagga in die buurland gaan afhaal.
Polisie slaan toe op daggalab in Randfontein
Die polisie aan die Wes-Rand waarsku die publiek dat die handel in dagga steeds onwettig is.
Valke slaan toe op dagga-laboratorium
Daar is gedurende die klopjag op ʼn verkoelde kweekhuis afgekom.
Noordwes-daggaboer weer terug in die hof
Russel de Beer (48), ʼn daggaboer wat daarvan beskuldig word dat hy handel gedryf het met dagga ter waarde van meer as R3 miljoen, het Vrydag in die Brits-landdroshof verskyn.
Valke slaan toe op dagga-laboratorium
Die eienaar van ʼn beweerde dagga-laboratorium in Brits in Noordwes is in hegtenis geneem.
Wettige kannabis-besteding wêreldwyd kan binne vyf jaar met miljarde toeneem
“Die groei van medisinale kannabis het enorme moontlikhede om die ekonomie te help groei en werk te skep. Kaapstad is oop vir sake.”
Valke slaan toe op daggalab in Kaapse rykmansbuurt
Die polisie het beslag gelê op cannabis-olie, daggaplante en -sade, asook toerusting en chemikalieë om ekstrakte te maak.
Dagga-laboratorium in ou kerksaal gekry
Die Valke het Maandag op die laboratorium toegeslaan in ʼn ou kerksaal in Piket-Bo-Berg.
SA se eerste ‘dagga’-pizza is hier
“Ons probeer altyd om giere te volg, om innoverend te wees en dinge lig en prettig te hou. Ons het gedink: ‘Hoekom nie?’”
Kaapse metro stel grond beskikbaar vir dagga-aanleg
Die grond wat vir dié projek geoormerk is, is in Atlantis aan die Weskus geleë.
Vyf vas vir groot daggavonds
Tydens hul soektog het die honde-eenheid op 13 groot sakke dagga afgekom wat 283 kg weeg en met ʼn straatwaarde van sowat R30 000.
Polisie lê beslag op meer as R600 000 se dagga
Die lede het hulle dokumente of fakture gevra van waar die komberse gekoop is of waar dit afgelewer moes word, maar die verdagtes kon geen bewyse gee nie.
Vrag dagga, mandrax by padblokkade gekry
Die polisie het al die passasiers, wat onderweg was van Olifantshoek na Upington laat uitklim en deursoek.