Russel de Beer (48), ʼn daggaboer wat daarvan beskuldig word dat hy handel gedryf het met dagga ter waarde van meer as R3 miljoen, het Vrydag in die Brits-landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Russel de Beer"
Valke slaan toe op dagga-laboratorium
Die eienaar van ʼn beweerde dagga-laboratorium in Brits in Noordwes is in hegtenis geneem.