Suider-Afrika is op die voorpunt van stygende wêreldwye temperature en meer navorsing moet gedoen word om die waarskynlike impak van klimaatsverandering te bepaal, het die departement van omgewingsake Maandag gesê.
Lees meerAlles vir Maandag 21 Januarie 2019
‘DA-kiesers moet ANC, EFF uit die Wes-Kaap hou’
Die DA se premierskandidaat vir die Wes-Kaap, Alan Winde, het Maandag gesê die party moet kiesers in die provinsie registreer om seker te maak dat die ANC en die EFF nie aan bewind kom in dié provinsie nie.
Schweizer-Reneke: Politiekery ten koste van onderwysers en leerders
Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het gesê Noordwes se LUR vir onderwys, Sello Lehari, moet ophou om politiekery te maak van die situasie by die Laerskool Schweizer-Reneke en die Hoërskool Stilfontein.
Hartenbos-brand onder beheer gebring
ʼn Veldbrand by Hartenbos Heuwels in Hartenbos, Mosselbaai is Maandagmiddag onder beheer gebring. Twee huise is in die wegholbrand verwoes en ʼn brandbestryder is beseer.
Bosasa het maandeliks omkoopgeld aan staatsamptenare betaal
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, het Maandag aan die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gesê Bosasa het maandeliks omkoopgeld aan staatsamptenare betaal.
AfriForum wen grondgryphofsaak met Malema se geld
AfriForum het Maandag ’n oorwinning teen onwettige grondgrypers en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Pretoriase hooggeregshof behaal.
ToekomsVenster: Die optrede van Johannes die Doper
Gebed: Here, ek buig voor U, koning van die Konings. Amen
Vyf dood ná skietery by Baaise bakkery
’n Polisiebeampte is gedurende die skietery in die bolyf geskiet waarna hy Maandagmiddag in die hospitaal aan sy beserings beswyk het.
Talle beseer toe rowers op bus toeslaan
Dit het geklink asof hulle na een spesifieke ou gesoek het.
Foto’s: Twee huise verwoes in Mosselbaai-brand
Video’s op sosiale media het getoon hoe die vlamme gevaarlik naby huise in Hartenbos Heuwels woed, terwyl ʼn helikopter waterbomme vanuit die lug op die vlamme gooi.
Sleeptoets: Bus bied plek vir die hele gesin én meer
Die bus ry regtig lekker, én sy padhouvermoë is nie te versmaai nie, skryf Brendon Staniforth.
Nicola Hanekom vertel oor die skryf van ‘Dwaalster’
“Om jou eie gedagtes en storie so voor jou oë op die kassie te sien afspeel, laat jou broek so bietjie bewe.”
Spar Proteas blom in Liverpool
“Die Proteanetbalspan maak stelselmatig geskiedenis.”
Gesin van SA sakeman in Mosambiekse tronk skep moed
“My pa was twee weke lank in die slegste tronk, maar die dag nadat die prokureur hom gaan spreek het, het hy uit die tronk verdwyn.”
R8 miljoen droogtehulp vir dorre Karoo
Chrisjan van der Vyver, een van die boere by wie besoek afgelê is, vertel dat honger bobbejane sy skape begin doodmaak het net om iets te ete te kry.
Video: Bekendes vertel oor ‘Dominee Tienie’ by première
“Mens weet nooit hoe dit agter die skerms lyk vir die dominee nie, en dié film wys dat elke dominee ook maar eintlik net ʼn gewone oom is.”
Video van straatresies op N1 maak stadsraad boos
Op die video van die voorval kan gesien word hoe ʼn motorfiets en ʼn motor teen ʼn ysingwekkende spoed op die snelweg aangejaag kom voordat die bestuurder van die motor blykbaar beheer oor die voertuig verloor en in ʼn ongeluk betrokke is.
Die wêreld in foto’s – 21 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Busse in ligte laaie tydens betoging
Sowat 1 000 gemeenskapslede het Maandagoggend buite dié dorp opgeruk.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Dominee Tienie’
Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse fliek Dominee Tienie, wat op 26 Januarie landwyd in fliekteaters uitgereik word, gaan kyk.