Om ʼn lys van die “beste” films op te stel is amper net so moeilik as om ʼn gunsteling rolprent uit te sonder. Dié lys met plaaslike films is eerder ʼn herinnering aan die verskeidenheid van Suid-Afrikaanse rolprente wat vanjaar op die silwerdoek vertoon is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dominee Tienie"
Luister: Rolprentmaker vertel oor ‘Dominee Tienie’
“Jy moet jou skoene uittrek as jy op daardie heilige grond wil loop en dit was van die begin tot die einde ʼn reusevoorreg.”
Luister: Luan Jacobs, die ‘hunkerende pastoriekind’ in ‘Dominee Tienie’
“Martiens is op die ouderdom waar hy leierskap nodig het, ʼn ouerfiguur wat hom in die regte rigting kan stuur.”
Luister: ‘Predikantsvrou’ Henriëtta gesels oor ‘Dominee Tienie’
Sy word geken as die feeks in die Afrikaanse televisiereeks Sonkring, en nou is sy die predikantsvrou in die nuwe rolprent Dominee Tienie. Henriëtta Gryffenberg vertel oor haar rol in dié fliek.
Video: Bekendes vertel oor ‘Dominee Tienie’ by première
“Mens weet nooit hoe dit agter die skerms lyk vir die dominee nie, en dié film wys dat elke dominee ook maar eintlik net ʼn gewone oom is.”
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Dominee Tienie’
Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse fliek Dominee Tienie, wat op 26 Januarie landwyd in fliekteaters uitgereik word, gaan kyk.
Frank Opperman ontgin in ‘Dominee Tienie’
“Die prent ondersoek ʼn onderwerp wat na aan die harte van baie Suid-Afrikaners lê.”