Om ʼn lys van die “beste” films op te stel is amper net so moeilik as om ʼn gunsteling rolprent uit te sonder. Dié lys met plaaslike films is eerder ʼn herinnering aan die verskeidenheid van Suid-Afrikaanse rolprente wat vanjaar op die silwerdoek vertoon is.
Lees meerAlles vir Sondag 29 Desember 2019
Weskusvroue se boek leer kinders sosiale vaardighede
Twee Weskusma’s het ’n opvoedkundige boekereeks ontwikkel vir kinders tussen 3 en 5 jaar, wat hulle speel-speel sosiale vaardighede soos verdraagsaamheid, empatie en liefde leer.
Boucher-era begin op wennoot
Proteas wen eerste toets met meer as 100 lopies op SuperSportpark.
Australië: Vuurwerke gaan voort al woed brande
Australië gaan ook nou vrywillige brandbestryders vergoed vir hul werk.
Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes en briewe vir 2019
Hierdie debatskrywes en briewe is in 2019 die meeste gelees op Maroela Media.
Plaaslike animasierolprent vir Emmy benoem
Zog, ‘n kort animasierolprent wat deur Triggerfish, ʼn animasieateljee in Kaapstad, in samewerking met Magic Light vervaardig is, is vroeër vanjaar vir ʼn Emmy-toekenning in die afdeling vir beste kinderanimasie benoem.
Kosbare, skaars viool uit huis gesteel
“My hart is in stukke. Die viool is amper soveel werd soos my huis, maar die sentimentele waarde is veel meer.”
Emigreer jy? Help jou kinders só om aan te pas
Kate Berger, kindersielkundige, sê kommunikasie is die hoeksteen van enige gesin wat in ’n nuwe omgewing moet aanpas. Dit beteken dat jy met jou kinders sal moet gesels oor wat hul vrese is en waarna hulle uitsien.
Gerrie Pretorius ná vyf jaar terug met nuwe album
Gerrie Pretorius, sanger en aanbieder van kykNET se gewilde reisprogram Leef jou reis, het vroeër vanjaar uiteindelik weer ʼn nuwe musiekalbum, getiteld Jou hart is weer myne uitgereik.
‘Gevaarlike misdadiger’ vas in Mpumalanga
Handgranate en ammunisie is in die verdagte se besit gevind.
Duisende rande se vuurwerke afgevat
Nooddienste verskaf handige wenke om veilig te bly tydens Oujaarsaand.
Só lyk brandstofpryse vir Januarie
Die minister het ook ʼn styging in die kleinhandelsprys van alle grade petrol goedgekeur om vir werkers se stygende lone voorsiening te maak.
Bekendes wat in 2019 dood is
Maroela Media bring hulde aan bekendes wat nie meer met ons is nie.
Gedagte vir die dag: Waarop dit aankom
Daar aangekom, het hy gaan woon in ’n dorp met die naam Nasaret. So is vervul wat deur die profete gesê is … (Matteus 2:23)