Sallas de Jager wat onlangs aan die stuur van die rolprent ‘Dominee Tienie’ was, vertel oor sy lewe as pa van vier kinders en deel herinneringe oor die gewilde musiekgroep Klopjag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sallas de Jager"
Luister: Rolprentmaker vertel oor ‘Dominee Tienie’
“Jy moet jou skoene uittrek as jy op daardie heilige grond wil loop en dit was van die begin tot die einde ʼn reusevoorreg.”
Ikone in SA rolprentbedryf vereer by Buitebioskoop
Die Suid-Afrikaanse rolprentmakers Regardt van den Bergh en Sallas de Jager is die afgelope Saterdag tydens Maroela Media en attooh! se Buitebioskoop in Pretoria vereer vir hul bydrae tot die Afrikaanse rolprentbedryf.
Mannetjies Roux bekoor op grootskerm
Bosbok Ses Films wat voorheen rolprente soos Roepman en Verraaiers na die grootskerm gebring het se nuwe Afrikaanse fliek, Stuur Groete aan Mannetjies Roux begin op 13 Desember 2013 by teaters draai.
Afrikaanse rolprent gaan VSA-gehore betower
Die nuwe Afrikaanse rolprent Musiek vir die agtergrond wat eersdaags by teaters begin wys, gaan ook in die VSA te sien wees.