Dit bring die land se dodetal Sondagaand op 54 te staan.
Lees meerAlles vir Sondag 19 April 2020
Covid-19-samevatting: 3 pasiënte van KZN in waakeenheid
Die getal Covid-19-gevalle in die Wes-Kaap het intussen weer gestyg.
Kleiner sakeondernemings kou nou klippe
Vir die meeste klein sakeondernemings is die gevolge van die Covid-19-pandemie ingrypend. Handelstoestande het vir 86% van die ondernemings versleg, wat aan ʼn onlangse peiling deelgeneem het. Maroela Media het met ‘n paar eienaars van klein sakeondernemings gesels om uit te vind hoe hou hulle kop bo water.
ANC, MRK bekommerd oor Afrikane in China
Die ANC doen ’n beroep op die Kommunistiese Party van China om ondersoek in te stel na berigte van beweerde diskriminasie en mishandeling van Afrikane in China.
Afsondering: Ombudsman ontvang steeds klagtes oor SANW
Die kantoor het ook klagtes van dienende lede van die SANW ontvang oor hul diensvoorwaardes.
90 verhongerde hoenders uit motorhuis gered
Die inhoud van die berig kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
17 vas wat glo polisievoertuie met klippe bestook
Vyf verkeers- en wetstoepassingsvoertuie is in die voorval beskadig.
Gerald Bosch het saadjie van om-die-hoek-skoppe geplant
Almal het hulle destyds vergaap hoe hy die bal sokkerstyl geskop het, hoe hy eers ʼn tree of twee agteruit en dan skuins gegee het voordat hy die bal sekuur getref het.
Sprinkaanplaag: Miljoene in Afrika ly honger
Die swerm sprinkane is nou tot 20 keer groter as toe die plaag aan die begin van die jaar uitgebreek het.
Weermaglid sterf in motorongeluk
Drie lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en ’n polisiebeampte was in die motorongeluk betrokke.
Covid-19: Só staan sake in die buiteland
Honderde duisende betogers in die VSA dring daarop aan om terug te keer werk toe.
SA marathon-legende draf 160 km in sy agterplaas
“Wat my die meeste van die uitdaging geboei het, is die sielkundige stryd; hoe klop ’n mens daardie vervelige eentonigheid? Maar dit was beslis een van die taaiste dinge wat ek nóg aangepak het.”
Covid-19: Só lyk gevalle in Gauteng, Wes-Kaap
Die gevalle in Mitchells Plain het byna verdubbel in die afgelope 24 uur.
Polisie slaan toe op daggalab in Randfontein
Die polisie aan die Wes-Rand waarsku die publiek dat die handel in dagga steeds onwettig is.
Dean John Smith: ‘Nóú kan ek ʼn verskil maak’
Die kykNET sepie Suidooster vier op 21 April sy 1 000ste episode. Maroela Media het by Dean John Smith, een van dié program se jong akteurs, gaan kuier.
Covid-19-samevatting: 80 SA’ners uit Rome gerepatrieer
Die presidensiële adviesraad het intussen virtueel met die president vergader.
Begrafnisse tydens afsondering ʼn ‘nagmerrie’
Die ideaal is dat die oorledene veras word, maar Suid-Afrika het baie min krematoriumfasiliteite.
2 casino’s heropen nie ná afsondering
Dié casino’s toon geruime tyd al geen wins nie. Die algehele landwye afsondering was egter die spyker in die doodskis.
Covid-19: Nóg korrektiewe beamptes toets positief
Byna 100 korrektiewe beamptes het reeds Covid-19 opgedoen.
Lesersbrief: God bly dieselfde – gister, vandag en vir ewig
Lesersbrief: Ek het die geskryf, ná ek en my gesin vir drie jaar, deur drie winters, in ʼn Wendy-huis gebly het. Ek hoop dit beteken vandag iets vir jou.