Die soldaat, Travis King, sou vandeesmaand na die VSA terugkeer vir ʼn dissiplinêre verhoor nadat hy tronkstraf in ʼn Suid-Koreaanse tronk uitgedien het. Hy het egter kort voor sy terugkoms ʼn lughawe in Suid-Korea verlaat en die grens na Noord-Korea oorgesteek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suid-Korea"
Mans wonderbaarlik gered wat in myn vasval
“Hulle het slegs kitskoffiepoeier by hulle gehad en het dit as ʼn ete gebruik.”
Seoel: Ysigwekkende noodoproepe voor stormloop
“Ek voel asof mense doodgedruk gaan word. Ek kon skaars uitkom.”
Stormloop in Suid-Korea ‘kon vermy word’
Polisiebeamptes het voor die tragedie verskeie dringende kennisgewings omtrent moontlike gevaar ontvang, maar nie daarop ag geslaan nie.
Stormloop in Suid-Korea eis meer as 150 mense
Die meeste van die oorledenes is tieners of jong volwassenes, meestal vroue.
Covid-19-samevatting: Meer as ʼn miljoen pasiënte het reeds herstel
Suid-Korea het boonop Woensdag geen nuwe gevalle van Covid-19 aangemeld wat plaaslik oorgedra is nie.
Covid-19-samevatting: 3 pasiënte van KZN in waakeenheid
Die getal Covid-19-gevalle in die Wes-Kaap het intussen weer gestyg.
Suid-Korea wil self-isolasie met armbandjies monitor
Suid-Korea beplan om van elektroniese armbandjies gebruik te maak teen diegene wat self-isolasiereëls oortree te midde van pogings om die verspreiding van die nuwe koronavirus te bekamp.
Covid-19: Dít is wat Suid-Korea reg doen
Minder as drie maande nadat Covid-19 in dié land uitgebreek het, kon Suid-Korea daarin slaag om die aantal nuwe gevalle te laat afneem.
Koronavirus: ‘Rooi waarskuwing’ geld nou vir Suid-Korea
’n Waarskynlike “superverspreider” het ’n diens by ’n plaaslike kerk bygewoon. Meer as 9 000 kerklede is nou onder selfkwarantyn.
Koronavirus: Al meer gevalle in dié lande aangemeld
Die land het intussen ook sy weermag gesluit nadat verskeie soldate positief vir Covid-19 getoets het.
Wat is Suid-Afrika se voorland?
Die groot vraag is dus: Waarheen is Suid-Afrika op pad? Is Ghana of Suid-Korea ons voorland?
Video: Restaurant lyk kompleet soos ʼn tekenprent!
In dié restaurant sal dit vir jou voel of jy in ʼn tekenprent ingestap het.
Nuuskommentaar: Kom daar regtig vrede in die Koreas?
Soveel ontleders, soveel menings bestaan daar oor die kwessie of die Koreaanse sprokie wat hom nou ontvou, werklikheid gaan word.
Historiese ontmoeting tussen Koreas geloof
Die leiers van Noord- en Suid-Korea het Vrydag, net maande na ’n jaar waarin dit gelyk het of hulle op die randjie van ’n oorlog was, ’n vredesverdrag onderteken.
Foto’s: Talle sterf in dodelike hospitaalbrand
Volgens berigte was die meeste van die oorledenes pasiënte in die waakeenheid van die hospitaal waar hulle vir respiratoriese siektes behandel is.
Gimnasium-brand: Dodetal styg
Brandbestryders het nog liggame binne die gebou gevind waar daar ook verskeie restaurante, ʼn swembad en binnenshuise gholffasiliteite was.
Brand by gimnasium eis 23
Volgens ʼn beampte van die plaaslike brandweer is die meeste mense dood terwyl hulle in die sauna van die fiksheidsentrum was.
Noord-Korea se missieltoets toon VSA is binne bereik
Noord-Korea het gesê hy het ʼn kragtige nuwe interkontinentale ballistiese missiel (ICBM) suksesvol getoets wat die hele binneland van die VSA kan bereik.
‘Eerste interkontinentale missiel ooit gelanseer’
Noord-Korea hét in die verlede al satellietlanserings uitgevoer. Kritici voer aan dit was toetslopies vir hul langafstand-missieltegnologie.