Die Wandererskolfblad het hom Vrydag so sleg gedra dat die spel sowat 20 minute vroeg stopgesit is met Indië wat in ʼn stewige posisie was om die laaste van die drie toetse teen die Proteas te wen.
Lees meerAlles vir Vrydag 26 Januarie 2018
Mooinooi-vroue: Beskuldigde vrees nie vir sy lewe
“Ek sal nie in gevaar wees nie.”
Kaapstad-waterkrisis: Toeriste kanselleer besoeke
Die droogtegeteisterde Wes-Kaap, wat teen April sonder water kan wees as daar nie genoeg reënval is nie, se toerismebedryf is ʼn harde hou toegedien.
Trein ontspoor: DNS-uitslae gereed
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het Vrydag gesê die uitslae van die DNS-toetse van diegene wat vroeër vandeesmaand in ʼn dodelike treinongeluk buite Kroonstad in die Vrystaat gesterf het, is gereed.
Mooinooi-skietery: Saak na Pta-hooggeregshof verwys
Matthew Benson (24) het Vrydag weer in die Brits-landdroshof verskyn in verband met die beweerde skietery van drie mans op ʼn plaas in die Mooinooi-omgewing in Noordwes.
ToekomsVenster: Finansiële fases in die lewe
Baie dankie Here dat U Uself in alle fases openbaar. Help my asseblief om deur die moeilike fases te kom en help my ook om U nie te vergeet as ek myself in die fase van oorvloed bevind nie.
Affies vier 98 jaar
Dié skool, wat vanjaar sy 98ste bestaansjaar in Pretoria vier, het ook die klas van 1948 se 70ste klasreünie aangebied.
Seun sterf op skooluitstappie: Oorsaak van dood bekend
Die voorlopige uitslag van die lykskouing op Stefan Marais, die gr. 11-leerder aan die Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal wat verlede Vrydag tydens ʼn skooluitstappie in Stilbaai vermis geraak het, is bekend.
Groot tellings kenmerk eerste sewesronde in Sydney
Dit was Vrydag in Sydney ʼn tipiese eerste uitspeelronde met yslike tellings wat in Wêreldrugby se sewesreeks aangeteken is.
Bobby hou weer sy lyf akteur
Bobby van Jaarsveld gaan as Rossouw in dié televisiereeks te sien wees – ʼn man wat ʼn nuwe lewe wil begin wanneer sy huwelik op die rotse loop.
Australiese Ope: blink Federer bo ná blase Chung kelder
Hoe klop jy ʼn teenstander wat net 17 stelle nodig gehad het, en nie een in sy opmars om tot die eindstryd van die Australiese Ope-tennistoernooi in Melbourne deur te dring afgestaan het nie?
Ramaphosa sê oor kernkrag
Suid-Afrika se planne om kernkragstasies te bou het plaaslike aktiviste al warm om die kraag gehad. Talle kenners het ook hulle kommer in die media oor die deursigtigheid, koste, veiligheid en omgewingsrisiko’s van die planne uitgespreek.
80-jarige vrou op Stilbaai vermoor
“ʼn Buurman het onraad vermoed by die vroue se huis en die polisie ontbied.”
Eskom-ondersoek: Adjunkminister sal getuig
Ben Martins, die adjunkminister van openbare ondernemings, sal volgende week voor die parlementêre ondersoekkomitee na Eskom verskyn wanneer dié ondersoek hervat word.
JSE beleef bulmark
“Wat nou gebeur, is duidelik. Beleggers was moeg vir pres. Jacob Zuma wie se tweede termyn as president ʼn treurmare was.”
Bekendstelling: Volkswagen stel die nuwe maatstaf
Volkswagen het pas die splinternuwe weergawe van die Polo bekend gestel.
Die wêreld in foto’s – 26 Januarie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Só kan Dag Zero nog moontlik vermy word
Daar word voorspel dat Kaapstad se krane nou teen 12 April sal droogloop maar dr. Kevin Winter van die Universiteit van Kaapstad se Toekomsgerigte Waterinstituut het gesê daar is vyf dinge wat kan gebeur wat Dag Zero langer kan uitstel:
Woord: korrek
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “korrek”
Vrou in aftreeoord aangeval
“Die vrou het in haar sitkamer gesit en televisie kyk. Die veiligheidslig het skielik afgegaan en die honde het begin blaf.”