Hy berei hom ook voor vir die komende kabinetsvergadering.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Davos"
Grondkwessie ‘nie meer ʼn nare monster’
“Ons het dit in verskillende forums wêreldwyd gesê en die versekering gegee dat ons nie grondgrype in Suid-Afrika sal toelaat nie.”
‘Stabiele Zimbabwe in SA se beste belang’
“Ons is gereed om hulle bystand te bied waar ons ook al kan.”
Foto’s: Zim se president haas hom terug in weelde
“In die lig van die ekonomiese situasie sal ek terugkeer ná ʼn hoogs produktiewe week van bilaterale handels- en beleggingsontmoetings.”
Ramaphosa sê oor kernkrag
Suid-Afrika se planne om kernkragstasies te bou het plaaslike aktiviste al warm om die kraag gehad. Talle kenners het ook hulle kommer in die media oor die deursigtigheid, koste, veiligheid en omgewingsrisiko’s van die planne uitgespreek.
Gaan die Ramaphosa-sjarme in Davos werk?
Wie gaan plase, geboue en ondernemings koop as dit in ʼn ommesientjie onder jou weggeneem kan word? Die internasionale gemeenskap het lankal kennis geneem wat die nadelige gevolge van grondhervorming kan wees.
Buitelandse beleggers se vrae oor SA
Is Suid-Afrika steeds ʼn veilige beleggingsbestemming? Dít is die vraag wat internasionale beleggers hulself sal afvra na afloop van die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) wat vandag in Davos, Switserland, afsluit.