ʼn Man van Secunda het na bewering eers sy gesin en daarna homself geskiet.
Lees meerAlles vir Vrydag 17 Januarie 2020
Parktown-tragedie: ‘Seun kon nie wag om te gaan kamp’
Die seun wat dood is tydens ʼn skoolkamp, was saggeaard en wou ná skool regte gaan studeer.
ToekomsVenster: ’n Jaar van verwagting
Mag 2020 die jaar van verwagting wees.
Eskom, e-tol dié naweek op NUK-agenda
ʼn Besluit oor die e-tolkwessie is telkens uitgestel, maar sal hierdie keer sterk ter sprake kom.
Tshwane: Belastingbetalers dok steeds op vir ampswoning
Dié huis is in 2017 reeds verkoop, maar Tshwane betaal nog al die rekeninge.
Polisiebeamptes vas vir bedrog, omkopery
Hy het die ondersoekbeampte glo R2 000 aangebied om bewyse teen die beskuldigde te verdoesel.
Kabeldiens opgeskort weens slegte weer
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens kan Kaapstad die volgende week onder sterk wind van tot 53 km/h deurloop.
Sesde verdagte vas ná Koffiebaai-moord
Een van die verdagtes is in ʼn hospitaal aangekeer nadat een van sy vermeende makkers hom glo met ʼn mes gesteek het.
Eikestad skud vere reg vir jaar se oes
Ons gedenk die plaaswerkers, wynkelders en -landgoedere in die ware gees van gemeenskap en danksegging
Die wêreld in foto’s – 17 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Brody se stert swaai al weer ná klapper-marteling
Die erg beseerde hondjie is gevind nadat kinders glo ʼn klapper in sy oor gedruk het.
Spanje se Sainz wen Dakar
Fernando Alonso maak 13de klaar in sy eerste probeerslag.
Brande kan Australiese toerisme miljarde kos
Besoekers is nou besorg oor die land se luggehalte en veiligheid.
Sterre van ‘Poppie Nongena’-fliek trek saam in Johannesburg
Poppie Nongena is geskoei op die boek Die swerfjare van Poppie Nongena deur Elsa Joubert en word beskou as een van die beste Afrikaanse romans van die 20ste eeu.
Leon van Nierop se fliekresensie: 1917
Maak jouself gereed om self in die loopgrawe weg te duik en vir bomme te koes. Die uitmuntende rolprent is pas vir 10 Oscars benoem, onder andere as beste rolprent.
Rabada uit vierde toets
Vurige snelbouler deur IKR op die Wanderers verbied.
Sibanye-Stillwater gaan nou minder aflê
Danksy ʼn konsultasieproses is veel minder werkers by die Marikana-myn afgelê as wat aanvanklik beoog is.
Krokodil byt meisie: ‘Ek was bang ek gaan dood’
“Ek wil assbelief nie doodgaan nie, oom Gert.”
Parktown-seun se liggaam gekry
“Ons is platgeslaan deur dié tragiese ongeluk.”
Oud-Bul trotseer bibberweer in Rusland
“Wie droom nie daarvan om eendag in die Wêreldbeker te speel nie?”