Die oorledene word verbind met die moord op sy vrou en twee seuns.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gesinsmoord"
Gesinsmoord in Secunda: Mense moet hulp vra
Families moet hulp soek wanneer daar uitdagings is en nie tekens ignoreer dat iets nie pluis is nie.
Gesinsmoord: Sekerheidswag maak gru-vonds
ʼn Man van Secunda het na bewering eers sy gesin en daarna homself geskiet.
Pa wis hele gesin uit
Al die gesinslede is met ʼn enkele skietwond aangetref.
Polisieman skiet sy vrou, swaer en toe homself
Hy het toe glo tuis in die informele nedersetting Nompumelelo by Beaconbaai sy vrou, dié se broer en toe homself met sy dienspistool geskiet.
Germiston-gesinsmoord: ‘God weet wie Hy kan beproef en wie nie’
“Ek kan nie dink my laaste woorde Vrydag aan haar was nog: ‘God het ʼn plan vir jou’ en toe gebeur dit nie. Niemand sal seker weet of dit die plan was wat God gehad het of nie….”
‘Here, hou my hand vas vanaand,’ toe skiet hy gesin dood
Die kinders is glo geskiet terwyl hulle in hul beddens gelê en slaap het.
Lesersbrief: Aan die gewone mense
Dis my land. Dis my Suid-Afrika. Nie daardie kwaai, haatvolle handjievol wat voorblaaie haal nie.
Man wis glo eie gesin uit
ʼn Man van die Vrystaat het glo Maandagaand sy vrou en vierjarige dogtertjie doodgeskiet, voordat hy homself in die kop geskiet het.
Durban-man vas oor gesin se moord
ʼn Man is in Durban in hegtenis geneem in verband met die moord op sy vrou en twee kinders, het die polisie in KwaZulu-Natal Woensdag gesê.
Polisiebeampte skiet meisie, self
ʼn Polisiebeampte by die Mahikeng georganiseerdemisdaad-eenheid het sy meisie geskiet voordat hy homself geskiet het, het die polisie in Noordwes Maandag gesê.
Familie-treurspel: Name bekend
Die land is Donderdag geskok gelaat nadat ‘n pa van Alberton op sy eksvrou en twee kinders losgebrand het voordat hy homself doodgeskiet het.
Man vermoor glo drie gesinslede
ʼn Man van die Oos-Kaap het Maandag in die hof verskyn nadat hy glo gedurende die naweek sy ma, suster en driejarige susterskind vermoor het.
Polisieman wis gesin uit, skiet homself
ʼn Polisiebeampte van Kaapstad het Sondag sy gesin uitgewis en daarna homself geskiet.