Die VSA se besluit op 8 Maart 2018 dat daar invoertariewe op staal en aluminium ingestel gaan word, het wêreldwyd ʼn handelskrisis in die staalbedryf veroorsaak.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 Junie 2018
Dobela sleutelspeler teen Franse ná Willemse se besering
Die Shimlas se losskakel in die Varsitybeker en ook in Vrystaat Cheetahs se span, Lubabalo Dobela, sal Donderdag (21:00) in die laaste groepwedstryd van die o.20-Wêreldkampioenskap teen Frankryk ʼn sleutelspeler wees.
Dodetal styg toe Guatemala-vulkaan weer uitbars
Die Fuego-vulkaan in Guatemala het weer uitgebars.
Kampsbaai-moord: Staat sê oor Guatemalaan se bevoegdheid
Die staat voer aan daar is geen bewyse wat aandui dat die Guatemalaanse moordbeskuldigde Diego Novella nie toerekeningsvatbaar was toe hy na bewering sy Amerikaanse vriendin Gabriela Kabrins Alban in Julie 2015 vermoor het nie.
Generaal se vrou in hof oor sy moord
Genl.maj. Hendrick Mogoerane, voormalige lid van misdaadintelligensie, se vrou het Woensdag in die landdroshof in Kempton Park verskyn in verband met sy moord.
Ma wou dogter uit vlammehel red
Desnelle Stevens (12) het Dinsdagaand in Arcadia in Port Elizabeth verkool, ondanks haar ma se desperate poging om haar uit die brand te red.
Vliegtuig met 10 aan boord verdwyn
Die soektog duur voort nadat ʼn vliegtuig met 10 persone aan boord in Kenia verdwyn het.
ToekomsVenster: Jesus leer ons bid dat die koninkryk sal kom
Iemand het op ’n keer gesê: God se wil is vir my beswil en daarom kan ek met vrymoedigheid juis daarvoor bid. Sy beswil is nie noodwendig waarvan ek op daardie oomblik sal hou nie, maar dit is beslis wat ek op daardie oomblik die nodigste het.
Montpellier se twee Bokke uit reeks teen Engeland
Frans Steyn en Bismarck du Plessis is aan die Springbokgroep vir die drie toetse teen Engeland onttrek.
Veiligheid opgeskerp ná nog ʼn rooftog by Pta-sentrum
Woensdag se rooftog kom nadat ‘n juwelierswinkel Sondag beroof is.
Groot hoeveelheid miergif in vermoorde kleuter se liggaam aangetref
Mortimer Saunders, die man wat beskuldig word van die verkragting van en moord op Pieters, het vroeër aan die hof erken dat hy vir haar miergif ingegee het voor hy haar later verwurg het.
Die wêreld in foto’s – 6 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Foto’s: Kapenaar se ongewone 90ste verjaardagviering
Hy moes ʼn volledige mediese toets afgelê het voordat hy die groen lig vir dié waaghalsige verjaardagviering gekry het.
Mej. Amerika-kompetisie fokus nou op ‘innerlike skoonheid’
“Mej. Amerika sal ʼn kompetisie wees, níé ʼn skoonheidskompetisie nie. Ons sal nie meer die kandidate op grond van hul uiterlike en fisieke voorkoms beoordeel nie.”
Nuwe reekse in Junie op Showmax
Showmax beloof om jou dié winter warm te hou met splinternuwe TV-reekse.
Baba sterf by kleuterskool
“Die seuntjie is omstreeks 12:00 deur paramedici by die kleuterskool dood verklaar.”
Vakbond dreig om SA tot stilstand te bring tydens staking
“Ons gaan nie ʼn beroep op gesondheidswerkers doen om te staak nie aangesien hulle ʼn noodsaaklike diens lewer, maar ons gaan slaan waar dit die seerste maak.”
‘PE-lughawe moet na Khoi-leier vernoem word’
Die Khoi-San-gemeenskap van Nelson Mandelabaai het ʼn beroep gedoen dat die Port Elizabeth Internasionale Lughawe hernoem word na die David Stuurman Internasionale Lughawe.
Nóg ʼn buitelandse musiekgroep kom na SA
Die groep het sedert sy ontstaan meer as 30 miljoen albums verkoop en 160 goue en platinum-toekennings in 33 lande ontvang.
10 wenke om my kind te help met teleurstellings
Elke ouer wil graag hul kind beskerm teen teleurstelling. Maar dit is nie altyd moontlik nie. Hier is ‘n paar wenke om in gedagte te hou volgende keer as dit nodig is.