Paramedici het by hul aankoms die slagoffers se motor oortrek met koeëlgate in die pad aangetref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Benoni"
‘Mees gesoekte verdagtes’ rakende taxigeweld vas
Die polisie het vroeër inligting ontvang dat die verdagtes hulle moontlik in Benoni bevind.
Putfontein-moorde: Ma’s vertel van stryd in hof
“Ek slaap elke keer nie die aand voor die tyd nie. Die verdagtes kyk na my en is intimiderend.”
Vrou op N12 aangeval
Die vrou het langs die pad stilgehou om haar motor se ruitveërs te verstel.
Nóg ’n moord op N12
Johanco Fleischman en Jess Kuhn is verlede jaar ook op Putfonteinweg in Benoni doodgeskiet.
Busbestuurder voor skoliere geskiet
ʼn Busbestuurder is Maandagoggend by ʼn skool in Benoni voor skoliere geskiet.
32 onwettige myners in Benoni aangekeer
Beamptes van die Ekurhuleni-metropolisie het vandeesweek 32 onwettige myners in hegtenis geneem en beslag gelê op ʼn springstoftoestel.
Gebou val in; werkers beseer
ʼn Gedeelte van die gebou wat in aanbou is, het inmekaargesak.
Dié pad nog lank gesluit weens sinkgat
Motoriste is reeds aan die begin van November gewaarsku teen die sinkgat van vier meter diep.
Metropolisie herenig verlore perde met eienaar
Bedankings stroom steeds in nadat die Ekurhuleni-metropolisie se berede eenheid sowat ʼn maand gelede vier verlore perde aan hul eienaars terugbesorg het.
Nóg ʼn sinkgat val in Gauteng
Motoriste is Saterdag gewaarsku oor nóg ‘n sinkgat in Gauteng.
Jong man by huis doodgeskiet
ʼn 27-jarige man is Vrydag in die vroeë oggendure by sy huis in Benoni aan die Oos-Rand doodgeskiet.
Benoni-nagklubmoord: Saak uitgestel oor tolk
“Ons is gebreek. My vrou gaan elke keer van voor af deur die hele proses.”
Benoni-nagklubmoord: Só verloop gebeure glo op noodlottige aand
ʼn Ma van Boksburg-Suid het Maandag kop onderstebo geluister na die gebeure wat glo gelei het tot die dood van haar seun in ʼn kuierplek verlede jaar.
Video: Só kry veearts luiperd uit waskamer op Benoni-kleinhoewe
Die dier met sy kenmerkende kollepels het dreigend in die klein vertrek rondgehardloop en na omstanders wat deur die vensters geloer het, gegrom.
Emosies loop hoog in verhoor oor jong man se dood
“Ek probeer jammer voel vir hulle, maar ek kan nie. In dié stadium moet hulle [die beskuldigdes] vergifnis by die Here soek, nie by my nie.”
Vyf skoliere rand glo leerder aan
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Maandag besoek afgelê aan Crystal Park High School in Benoni, ná ʼn video van ʼn aanranding aan die lig gekom het.
45 honde by teler weggeneem; 10 van kant gemaak
“Hulle kon eenvoudig nié gered word nie.”
Polisiebeamptes help glo vragmotor kaap
“Gauteng se polisiebestuur was teleurgesteld om te verneem dat die twee polisiebeamptes in volle uniform en in ʼn gemerkte polisievoertuig die vragmotor begelei het nadat dit na bewering gekaap is.”
Jong seun kritiek ná taxi bots
Weens die ernstige aard van sy beserings is hy per helikopterambulans na ʼn nabygeleë hospitaal geneem.