Twee lede van Mosambiek se grenspolisie is in die voorval doodgeskiet.
Lees meerAlles vir Donderdag 29 Augustus 2019
Minister hou vol NGV gaan nié tot korrupsie lei
Altesame 84% van die bevolking maak staat op ʼn onderbemande, openbare stelsel, terwyl 16% van Suid-Afrikaners toegang het tot private gesondheidsorg.
Solidariteit sê ‘minister fokus op foto, vergeet telbord’ oor transformasie
Die vrye mark sien egter geen kleur behalwe die kleur van geld nie – en sal altyd kandidate met die nodige vaardighede en ervaring aanstel.
Skoolplasings vir gr. 1’s, gr. 8’s nou eers láter gedoen
“Ons doen ʼn beroep op ouers om kalm te bly. Dit is onmoontlik vir alle ouers om op dieselfde dag ʼn SMS te ontvang.”
Benoni-nagklubmoord: Saak uitgestel oor tolk
“Ons is gebreek. My vrou gaan elke keer van voor af deur die hele proses.”
NVG tevrede met straf vir man wat ietermagog wou smous
Die Mhala-streekhof het Vincent Nyathi agt jaar direkte tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is daaraan dat hy die ietermagog, ʼn bedreigde spesie, in 2018 gesteel het.
ToekomsVenster: Ons God is naby
Hy het sy liefde aan ons geopenbaar en doen dit steeds.
Dié man gesoek in verband met moord op Modimolle-vrou
ʼn Man is die dag van Grebe se moord opgemerk waar hy die perseel verlaat.
Gebruikte voertuie: Vermy só dat jy ingedoen word
“Misdadigers is altyd op die uitkyk om ʼn vinnige rand of twee te maak en hulle is baie bevoeg daarin om mense ʼn rat voor die oë te draai met die aankoop van ʼn voertuig.”
Tahir laat steeds die paaltjies spat
Die derde beste bouler in die Vitality T20 Blast.
Oupa doodgeskiet, 3-jarige sien hoe ouma gemartel word
“My pa is ʼn held. Dit is ʼn moeilike ding om te sê, maar hy was moontlik die engel gewees wat hulle gered het.”
Taalgebruik: s’n
“S’n” dui besitting aan in Afrikaans. ’n “Sin” is een of meer woorde wat ’n selfstandige, afgeronde geheel vorm.
Dief se kar gesteel toe hy by winkel inbreek
ʼn Man se voertuig is gesteel terwyl hy besig was om ʼn winkel oorkant die straat te besteel.
Twee leerders sterf op pad na skool
“Die onderwyssektor is platgeslaan deur die nuus.”
Vlugte van SA Express (SAX) bly opgeskort
SAX gaan al geruime tyd gebuk onder groot finansiële druk en het die regering onlangs gevra vir ʼn reddingsboei van R200 miljoen.
Vrou van ‘roofbende’ in hof
Die vrou wat vroeër vandeesweek in hegtenis geneem is in verband met die rooftog van ʼn sjokoladewinkel in Boksburg is sedertdien geïdentifiseer.
Die wêreld in foto’s – 28 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Atterbury-teater pronk met splinternuwe Steinway-vleuel
Dié vleuelklavier is vandeesweek voor ʼn stampvol gehoor by die teater onthul.
Dokter aangekla oor hy glo aborsie afraai
Die 32-jarige Jacques de Vos, wat weens ʼn siektetoestand meestal ʼn rolstoel moet gebruik, is fisiek, emosioneel en finansieel uitgemergel weens die klagte teen hom.
Roeiers se spane van goud
“Tog was die resies iets wat ons altyd sal onthou omdat ons ’n goue medalje vir Suid-Afrika gewen het.”