Die Wes-Kaapse departement van onderwys het etlike honderde duisende skoolaansoeke om te verwerk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Departement van onderwys"
Wes-Kaapse skoolaansoeke nou gesluit
Alle aansoeke wat nou ontvang word, sal as laat aansoeke gemerk word.
Onderwysdepartement moet opdok ná leerders verdrink
“Sy [die onderwyseres] moes die posisie van ʼn versigtige ma ingeneem het en die kinders se versoek om te swem van die hand gewys het.”
Meer as 350 000 Gautengse skoolaansoeke al verwerk
Die Gautengse departement van onderwys sê die aansoekproses verloop nou baie gladder vergeleke met Vrydag.
GP se aanlyn aansoekstelsel reeds ’n kopseer
Teen 09:00 het talle Gautengse ouers reeds gespook om hul kind in te skryf.
Skoolhoofde ‘gedwing’ om onderwysassistente te betaal
Duisende assistente wag steeds vir hul geld ten spyte daarvan dat die departement beloof het om hulle te betaal toe hulle as deel van die presidensiële indiensnemingsinisiatief in diens geneem is.
Miljoene wil in onderwysdepartement werk
Die program mik om byna 300 000 werklose jong mense as onder meer onderwysassistente aan te stel.
LUR’e gewaarsku oor gebrekkige water, sanitasie by skole
Provinsiale onderwysdepartemente word deur moontlike litigasie in die gesig gestaar oor puttoilette en gebrekkige watervoorsiening by duisende skole landwyd.
Leerder glo deur klasmaat doodgesteek
Die voorval het na bewering buite ʼn klaskamer op die skoolterrein plaasgevind.
Onnies eenparig gekant teen skrap van skoolvakansie
Sommige onderwysers meen egter die agterstand in skole kan vererger indien die Oktober-vakansie geskrap word.
Motshekga sê oor skole
Die voorgestelde skoolkalender vir 2023 is ook in die Staatskoerant gepubliseer vir publieke kommentaar.
Kleuterskole se skuif na basiese onderwys verwelkom
“Ons glo ook dat kleuterskole en ander sentrums vir vroeë kinderontwikkeling nou die nodige ondersteuning sal ontvang wat hulle verdien.”
Ontslag van juffrou wat gr. R-kind klap, verwelkom
ʼn Herrie het op sosiale media uitgebreek nadat ʼn video aan die lig gekom het waarin dié onderwyseres ʼn gr. R-leerder geklap het.
Onderwyseres voor leerders met mes gesteek
Die onderwyseres is glo ten aanskoue van leerders deur ’n onderwyser van ’n ander skool met ’n mes gesteek.
Opwinding, kommer oor kodering, robotika in skole
Die SOS sê hy is bekommerd oor die vereiste dat elke skool ʼn ingerigte rekenaarsentrum moet hê en die rol wat die onderwysdepartement hierin gaan speel.
Regeringsbeampte en skaapwagter in hof vir veediefstal
Een van die beeste wat gesteel is, was ʼn stoetbul ter waarde van R120 000.
Departement moet sê oor ondersoek na uitgelekte vraestelle – AfriForum
Meer as twee maande het reeds verloop sedert die matriekvraestelle uitgelek het.
3 matrieks dood; 12 beseer in ongeluk
Drie matrieks is Vrydagaand in ’n taxi-ongeluk in Noordwes dood nadat hulle ’n viering ná afloop van die matriekeindeksamen bygewoon het.
Leerders geskors ná straatgeveg
Die meerderheid van die betrokke leerders het intussen positief getoets vir daggagebruik.
Wiskunde-vraestel lek ure voor matriekeksamen uit
Die wiskunde 2-vraestel in die matriekeindeksamen het ure voor dit geskryf is, uitgelek.