“Ek dink haar posisie is onhoudbaar. As sy nie nou gaan nie, sal dit nie meer haar besluit wees nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 18 Oktober 2022
Verdere vertraging in ondersoek ná dood in polisie-aanhouding
“ʼn Uitstel tot volgende jaar is eenvoudig onaanvaarbaar.”
Dieselprys gevaar vir voedselsekerheid
Die nuwe plantseisoen het onlangs aangebreek en die reeds uitermate hoë insetkostes waarmee boere te doen, is nou nog hoër.
IRR het vrae oor Dis-Chem se posisie oor SEB
“Ons versoek ʼn vergadering met die raad van Dis-Chem om die saak te stel om meriete eerste te plaas, en, indien nodig, om die regering se dwang teen te staan.”
Elke dier ʼn eregas by Nampo Alfa
“Nampo Alfa is ʼn ekspo, nie ʼn skou nie. Hier is dit nie ʼn geval waar ek vir Blommetjie wil kom afwys nie, Blommetjie moet kwalifiseer om hier te wees.”
Vier sterf tydens skietery met polisie
“Tydens die inhegtenisneming het twee verdagtes skielik op die polisie losgebrand.”
ToekomsVenster: Bou saam aan ’n hoopvolle toekoms
Ek skep moed. Ons kan dit maak. Ek sal dit dalk nie sien, maar dié jongklomp en hulle juffrou bou ʼn splinternuwe toekoms.
Minister paai boere oor water
Min. Senzo Mchunu sê die betroubare verskaffing van water sal toesien dat “boere se handel floreer” en andersins voedselsekerheid in die land verseker.
BMW wys sy staal by M Fees
BMW het ʼn splinternuwe model die afgelope naweek aan die wêreld bekendgestel, naamlik die M2.
Vrystaatse dokter ontvoer, vermoor
Dr. Simon Ngcobo se vrou het die motor in die motorhuis geparkeer toe sy haar vyfjarige dogter om hulp hoor skree het.
Brille, pille en ysterperde ingespan vir prettige insameling
“Dit is altyd moeilik om te besluit wie dit die meeste geniet: die inwoners, motorfietsryers of die omstanders!”
Herroep van handboek gaan Ramaphosa ‘vriende kos’
“Ek dink wél dit was ’n berekende besluit,” sê ’n politieke kenner.
Anlia sing oor plaaslewe op Top-20
Anlia vorm deel van die musikant Appel (Christoph Kotzé) se nuwe platemaatskappy.
Beurtkrag afgeskaal
Só lyk die beurtkragvooruitsig tot Vrydag.
Duisende teken petisie teen pitbulls
“Ná jare van wrede aanvalle op Suid-Afrikaanse burgers, onder wie jong kinders, doen die Sizwe Kupelo-stigting nou ʼn beroep op die regering om pitbulls onmiddellik te verban.”
Bokke kamp in Stellenbosch
Die Bulls se Johan Goosen is die enigste deurwinterde losskakel wat die kamp in Stellenbosch sal bywoon.
Dié inwoners moet veral water spaar
Volgens die Tshwane-metro maak fase 4-beurtkrag dit boonop moeilik om water uit die reservoirs te pomp en kan die beskikbaarheid van water dus verder afneem.
Wen: Skink ’n koppie tee vir Kansa saam met Maroela Media
Drie gelukkige lesers kan elkeen saam met ʼn vriendin ʼn plek aan Maroela Media se tafel by die Kansa-Spar-tee wen.
Vettel praat oor uittrede, taaiste teenstanders
“Ek is glad nie opgewonde oor ʼn tiende plek nie omdat ek weet hoe dit voel om eerste te eindig.”
Onderwysdepartement moet opdok ná leerders verdrink
“Sy [die onderwyseres] moes die posisie van ʼn versigtige ma ingeneem het en die kinders se versoek om te swem van die hand gewys het.”