Die jong man het na bewering aan die beamptes gesê dat hy Krugersdorp toe jaag op ʼn pretuitstappie.
Lees meerAlles vir Maandag 17 April 2023
Nuwe sonkragplaas wil Kaapstad se beurtkrag verminder
In totaal gaan die stad oor die volgende drie jaar ongeveer R2,3 miljard bestee om Suid-Afrika se eerste beurtkragvrye stad te word.
Partye kap deurvoer van omstrede Kieswet
“Dit is die ANC se doelwit om te verseker dat hy wen, en dit is in hierdie wetsontwerp verskerp deur slim berekeninge.”
Pad oop ná N1-ongeluk
Verkeer vloei weer op al vier bane van die N1-Suid tussen die N4 en die Lynnwood-afrit in Pretoria.
Dié lesers wen kaartjies vir ballet in Staatsteater
Drie Maroela Media-lesers het elkeen ʼn dubbelkaartjie vir die openingsaand van ‘The Gold Rhino of Mapungubwe Ballet’ gewen.
Video: Sakeman se luukse huis gegryp
Die bates waarop beslag gelê is, is aangeskaf uit die opbrengs van korrupte tenders tydens die 2010-Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Wenners van Milanie Vosloo-dagboek aangewys
Vyf Maroela Media-lesers het elkeen ʼn heruitgawe van Milanie Vosloo se dagboek, ‘Moed vir elke môre’, gewen.
Brink sê oor Tshwane se finansies
Cilliers Brink het Maandag verduidelik hoe Tshwane hom in die eerste plek in die finansiële situasie gekry het en hoe die metro hom daaruit gaan kry.
ToekomsVenster: Herlaai jou geestelike lewe
Dis tyd om weer aan die gang te kom. Die Here sal jou help, maar jy en ek moet begin met ʼn goeie besluit.
Luister: Hoe moet ʼn leier dink oor verandering?
“Hierdie model help jou as leier, span en organisasie om diep verandering te bewerkstelling en te beleef.”
Steeds min lig in beurtkragtonnel
Meer as 17 325 MW se opwekkingsvermoë is tans onbeskikbaar terwyl 5 457 MW weens beplande instandhouding nie beskikbaar is nie.
‘Kokkedoor’ se nuwe braaiseisoen skop eersdaags af
Die produksie van dié langverwagte seisoen van een van kykNET se gewildste kosprogramme, het Maandag in Struisbaai afgeskop.
Verdagte in Ficksburg-boer se skietdood dán in hof
Rudi Gericke bly intussen in aanhouding.
Omstrede Kieswet bekragtig
Die Konstitusionele Hof het al twee jaar gelede in ʼn uitspraak beveel dat die wetgewing gewysig moet word en die spertyd is intussen al twee keer verleng.
Luister: Demi Lee wil ‘Die Kontrak’ ʼn tweede keer wen
Dié popster het in 2018 die eerste seisoen van die sangkompetisie gewen en vanjaar is sy slaggereed om as mentor weer met die louere weg te stap.
Lagie verf moet ‘boomboelies’ in Nuwelandwoud help stuit
“Onwettige basstroop-aktiwiteite is seker nog altyd met ons, maar die laaste tien jaar het dit heeltemal hand uit geruk.”
Wes-Kaapse skoolaansoeke nou gesluit
Alle aansoeke wat nou ontvang word, sal as laat aansoeke gemerk word.
Nuwe biomediese instituut doen baanbrekerswerk
Die fasiliteit huisves meer as 500 biomediese navorsers en studente, wat van die wêreld se mees vooraanstaande wetenskaplikes op die gebied van bio-informatika, tuberkulose, neurowetenskap en urologie insluit.
Twee ton kokaien dryf aan Siciliaanse kus
Die vrag het ʼn massiewe straatwaarde van meer as R8 miljard.
Tshwane ‘prioritiseer’ waterprobleem
Resevoirs sal waarskynlik eers gedurende die nag weer opvul aangesien daar bedags meer water verbruik word.