Luister: Hoe moet ʼn leier dink oor verandering?

Johan Beukes. (Foto: verskaf)

“Hierdie model help jou as leier, span en organisasie om diep verandering te bewerkstelling en te beleef.”

Só sê dr. Johan Beukes, een van Suid-Afrika se bekendste lewensafrigters en leierskapskenners, in die sesde episode van sy podsendingreeks oor leierskap op Maroela Media.

In hierdie reeks delf hy dieper in sy diepgaande 8-beweging-lewensmodel, verdieping van bewustheid, nadenke, uitdagings, oplossings, waagmoed en heroriëntasie.

  • Luister boaan na die volledige episode deur dr. Johan Beukes oor sy 8-beweging-lewensmodel.
  • Besoek dr. Johan Beukes se webwerf hier om meer inligting.
  • Luister na vorige episodes in die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.