Die maatskappy is na bewering onder die klaer in die saak se naam geregistreer. Dit is glo sonder die klaer se toestemming gedoen.
Alles vir Maandag 17 April 2023
Slaggate is nou ʼn ‘gholfbaan’
Die tiener het ʼn “gholfbaan” ontwerp uit slaggate in sy straat ná hy inwoners se klagtes op Facebook gesien het.
Dr. Nandi sit; pa kry borgtog
Die vier beskuldigdes wat na bewering ʼn aandeel in die ontsnapping van die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester gehad het, het Maandagoggend in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Nuwe X-Trail bied hope tegnologie in stylvolle baadjie
Die vierdegeslag-X-Trail is nie net aangenaam om te aanskou nie – sy kajuit is volgepak met moderne tegnologie en sy rygerief is uit die boonste rakke.
Sepiegids: Beatrice bereik breekpunt in ‘Arendsvlei’
In ‘Diepe waters’ beraam Wim en Rose ’n plan ná Nina se onthulling, en in ‘Binnelanders’ erken Suzy die waarheid aan Tracy.
Zuma steeds gepla met Downer; saak (weer) uitgestel
Oudpres. Jacob Zuma het vanoggend weer net vlugtig in die hooggeregshof in Pietermaritzburg verskyn.
‘Phantom’ groet Broadway ná 35 jaar, byna 14 000 vertonings
Stygende produksiekoste van meer as R17 miljoen per week het ook ʼn rol in die besluit gespeel.
Gevegte in Soedan kan hele streek destabiliseer
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het op sy beurt gemaan dat “verskeie” van Khartoem se nege hospitale wat beseerde burgerlikes opgeneem het, “nie meer bloedvoorraad, oortappingstoerusting, binneaarse vloeistowwe en ander noodsaaklike voorrade” het nie.
Stappers gered ná hoogwater hulle stuit
Die hoogwater het die stappers teen ʼn berg opgedwing, waar hulle verdwaal het terwyl hulle na ʼn staproete, hoog bo die kuslyn, gesoek het.
Wêreld se grootste vuurpyl binne ure gelanseer
Starship, die kragtigste vuurpyl nog ooit gebou om ruimtevaarders na die maan en Mars te stuur, sal hopelik Maandag vir die eerste keer gelanseer kan word.
Bryan Adams kom sing in SA
Sy liedjieskryfvernuf het sedertdien talle toekennings en eerbewyse aan hom besorg.
Thabo Bester: Polisie versamel glo steeds nie alle bewyse
Die jongste oor die voortslepende sage dui daarop dat die veroordeelde moordenaar en verkragter se vriendin en medevoortvlugtige weke voor sy ontsnapping sy skuilnaam gebruik het om verblyf in Bloemfontein en Ballito te bespreek.
Talle krane in Tshwane steeds kurkdroog
Rand Water waarsku dit kan sowat ʼn week duur voordat watertoevoer na groot dele van Pretoria weer normaalweg terugkeer.
Faf maak gereed vir Super Kings-aanslag
Die Suid-Afrikaanse spelers het weliswaar nog nie veel kans in die jongste weergawe van die Indiese Premierliga gekry nie, maar Faf du Plessis staan tans kop en skouers bó sy landgenote uit.
Post-2024-Suid-Afrika – ideologiese konkoksies en beleidsonsekerheid
2024 is geprojekteer as die jaar wat ʼn “waterskeidingsoomblik” in die land se politieke landskap sal inlui. Vir die ANC-kaders is dit egter die jaar wat hulle waarskynlik wens verby kan vlieg.
Quo Vadis met ons staatkundige bestel?
As ʼn mens kyk na die oplossings op die tafel vandag en dan terugkyk op die geskiedenis, staan daar ʼn paar ooreenkomste uit waarvan die meeste misluk het.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Herfsbruid
Skryf nou in as Herfsbruid in Maroela se Bruid van die jaar-kompetisie!
Miljoene se heroïen by Klawer gekry
Die verdagte was glo op pad Kaapstad toe.
Regering wis glo niks van beoogde KZN-myn
“Dit is kommerwekkend dat so ʼn groot voorgestelde ontwikkeling, met soveel moontlike nadele vir boere, nie eens op die provinsiale kabinet se radar verskyn nie.”
Hemofilie: Klein snytjie, groot gevolge
Hoewel dié bloedingsversteuring seldsaam is, is duisende mense onbewus hiervan en kan geringe snye en kneusplekke, of selfs ʼn ligte stamp teen die kop, lewensgevaarlik wees.