Hoewel dié bloedingsversteuring seldsaam is, is duisende mense onbewus hiervan en kan geringe snye en kneusplekke, of selfs ʼn ligte stamp teen die kop, lewensgevaarlik wees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hemofilie"
Hemofilie: Seldsame bloedsiekte
Ofskoon dit baie seldsaam is en slegs een uit elke sowat 10 000 mense hiermee gebore word, is duisende mense wêreldwyd óf onbewus dat hulle hieraan ly óf ontvang nie die nodige mediese behandeling nie.