“Jesus is die Here, die Redder en Verlosser. Hy is die Seun van God wat gekom het om redding en hoop te bring vir die hele wêreld”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CUM"
Wenners van Milanie Vosloo-dagboek aangewys
Vyf Maroela Media-lesers het elkeen ʼn heruitgawe van Milanie Vosloo se dagboek, ‘Moed vir elke môre’, gewen.
Wen: Milanie Vosloo inspireer duisende lesers met geestelike dagboeke
Vyf Maroela Media-lesers staan die kans om ʼn eksemplaar van Milanie Vosloo se dagboek, ‘Moed vir elke môre’, te wen.
Gedagte vir die dag: Die krag van God
Hulle het nie die land met hulle swaarde verower, of die oorwinning deur eie krag behaal nie. Dit was deur u krag, deur u teenwoordigheid en u goedheid, omdat U hulle liefhet. (Psalm 44:4)
Gedagte vir die dag: Nuutgemaak
Iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier! (2 Korintiërs 5:17)
Gedagte vir die dag: Sout
Sout doen goeie werk. Maar as dit sy krag verloor het, hoe sal jy dit weer sout kan maak? Julle lewe moet soutkwaliteit hê, en julle moet in vrede saam met mekaar lewe. (Markus 9:50)