Angels View-hotel is gesetel tussen die skilderagtige natuurskoon van die Drakensberge op die Panoramaroete en is skaars 5 km se ry van Graskop.
Lees meerAlles vir Sondag 1 Januarie 2023
Kyk uit vir dié gesondheidsneigings in 2023
Hier is vyf sinvolle welstandsvoorspellings of -wenke vir 2023 wat gesondheidsgeesdriftiges laat regop sit.
‘Montagu, ons drink jou muskadel’
As jy soms voel die lewe se pas is te vinnig, is daar ʼn heerlike roete om te ontgin. Maryke Roberts het op Montagu by die ikoniese Montagu Country Hotel gaan kuier – daar waar die horlosie by die mooie Art Deco-era vasgehaak het.
Talle sterf in Oujaarsaand-stormloop in Uganda
“Oorhaastige optrede en nalatigheid” het tot die tragedie aanleiding gegee.
Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes, rubrieke en briewe vir 2022
Hierdie debatskrywes, rubrieke en briewe is in 2022 die meeste gelees op Maroela Media.
Ma deel liefde vir outistiese aanneemdogter
Haar storie het met ʼn droom begin van ʼn ma wat haar eie baba in haar arms wou vashou. Uiteindelik is die droom deur aanneming bewaarheid, maar haar dogtertjie was skaars 18 maande oud toe sy baie siek geword het.
Grammy-bekroonde sangeres Anita Pointer oorlede
The Pointer Sisters het aanhangers wêreldwyd bekoor met treffers soos “I’m So Excited”, “Jump” en “Fire”.
Kim vra ‘enorme vergroting’ van Noord-Korea se kern-arsenaal
Kim Jong Un versoek ʼn “eksponensiële” vergroting van Noord-Korea se kern-arsenaal, insluitend die massavervaardiging van taktiese kernwapens en om nuwe missiele te ontwikkel vir kern-teenaanvalle.
Hier is die 10 mees bedreigde dierspesies in SA
“Hoewel die swartrenoster as hoogs bedreig deur die Wêreldbewaringsunie geklassifiseer is, verskyn sy naam nie onder die tien mees bedreigde spesies van Suid-Afrika nie.”
’n Kunstenaar met ’n unieke kenmerk
Die Man’s Best Friend-reeks is gebou op die effekte wat die pandemie op die mens gehad het. Mense het begin soek na nuwe kamerade. Veral tydens inperking en met soveel beperkings, kon mense nie vrylik sosialiseer met vriende en familie nie.
Maroela Media se 10 gewildste resepte vir 2022
Hierdie resepte is in 2022 die meeste op Maroela Media gelees.
Maroela Media se 10 gewildste landbou-artikels vir 2022
Hierdie tien artikels is in 2022 die meeste gelees op Maroela Media se landbou-portaal.
Die trein na Maputo – voetsoolvlak, uit ʼn ander hoek
Treine het ʼn bekoring. Jy sit stil en Afrika kom verby jou.
Luister: Maak ʼn ander plan met Nuwejaarsvoornemens
“Natuurlik moet ons hoop en strewe na iets meer of beter, maar jaar ná jaar stel ons doelwitte op wat ons eintlik weet net na teleurstelling gaan lei.”
Hi-un-day, Hoon-dai? Dié advertensie help met die uitspraak
“Met hierdie veldtog wou ons ʼn bietjie humor en persoonlikheid by ons handelsmerk voeg.”
Kyk uit vir dié nuusstories in 2023
Daar was geen tekort aan nuusgebeure in 2022 nie – van die president se versteekte miljoene in sy rusbank tot die baas van Eskom se onlangse bedanking. Dié stories sal na verwagting die hoofopskrifte in 2023 haal.
Valskermswewer in Buffelsbaai gered
ʼn Valskermswewer is Saterdag in Buffelsbaai naby Knysna in die Wes-Kaap gered.
Vermeende reeksverkragter in Limpopo aangekeer
Hy word met minstens sewe sake van verkragting verbind.
Boer soek ʼn vrou-egpaar verwelkom bondeltjie vreugde
“So sluit ek en Johan die ongelooflikste jaar van baie opwinding, verandering en aanpassings af met die grootste geskenk van bo.”
Europese rugby: Robert du Preez stel Handré Pollard in skadu
Volgende naweek kan bepalend vir die vier Suid-Afrikaanse spanne in die Verenigde Rugbykampioenskappe wees, want al vier speel weg van die huis af in koue, reënerige Europese toestande.