Vinniger, vaardiger en flinker. Dit was drie van die pilare waarop die Stormers se indrukwekkende oorwinning in die Verenigde Rugbykampioenskap Saterdag in die Kaapstad-stadion oor die Lions gebou was.
Alles vir Sondag 1 Januarie 2023
VRK-reeks: Sharks speel ongedissiplineerde Bulls flou
Die Bulls is ʼn ongekende 20 keer gestraf, hulle het ʼn strafdrie afgestaan en het drie geelkaarte gekry.
Nuwejaarsboodskap: Stap 2023 in met vryheid
“Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid (1 Johannes 1:9, 1983-vertaling).”
Koebaai, e-tol!
Premier Panyaza Lesufi wil graag Gautengse inwoners gerus stel dat daar nou nie meer enige omkeer is om van e-tol ontslae te raak nie.
Gedagte vir die dag: Nuutgemaak
Iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier! (2 Korintiërs 5:17)