“Ons almal weet hoe belangrik dit is om die boks oop te maak en die ‘juwele’ te sien, soos wat ons dit noem.
Lees meerAlles vir Maandag 3 Oktober 2022
Motoriste gewaarsku oor opgraderings aan N2 in KZN
“Motoriste word gemaan om geduldig te wees, stadiger en versigtig te bestuur en om genoeg ruimte tussen voertuie te laat.”
Vermiste leeuwyfie opgespoor
Die leeuwyfie het glo in die nag, tydens beurtkrag, daarin geslaag om uit die omheinde reservaat te ontsnap.
Tiener en sewejarige word nog by Kleinmond vermis
Die NSRI het Sondag op drie verskillende voorvalle in die Kleinmond-omgewing reageer.
Goedkoper petrol, duurder diesel vir Oktober
Brandstofpryse vir Oktober is aangepas gebaseer op huidige plaaslike en internasionale faktore.
Vriende gevonnis vir moord op hul vriend en sy ma
Een van die beskuldigdes het die begrafnis bygewoon van die mense wat hy vermoor het.
ToekomsVenster: Geld stopstrate nog?
Dalk is jy bewus van waarskuwings wat die afgelope tyd in intensiteit toeneem. Jy moet al harder baklei om dit nie raak te sien nie. Jou verskonings droog op. Jy weet die Gees praat met jou. Waarom wil jy in elk geval onverskillig oor die stopstraat ploeter?
Sepiegids: ‘Diepe waters’ debuteer op kykNET
Die Swarts-familie van die nuwe telenovella ‘Diepe waters’ maak Maandag hul buiging op kykNET, terwyl daar vandeesweek in ‘Binnelanders’ groot moeilikheid in die Koster-woning is.
Plan gemaak met brandstof vir vliegtuie
Kaapstad Internasionale Lughawe sal nou meer as vier dae se brandstofreserwes hê.
Rob sorg vir noue ontkoming in Vishoek
Beeldmateriaal van die voorval doen sedertdien die rondte op sosiale media en wys hoe ʼn paniekbevange vrou sukkel om van die rob weg te kom.
Nóg ʼn hofbevel teen poskantoor oor MEDiPOS
MEDiPOS eis intussen die agterstallige bydraes van lede wie se mediese fonds ieder geval die naweek opgeskort is.
Alpakkas, veeldoelig as waghonde met wol
Die skril geluid wat ʼn alpakka maak as hy bedreig voel, is een van die beste afskrikmiddels vir klein roofdiere soos jakkalse.
Dodetal styg steeds ná orkaan Ian
Meer as 700 000 inwoners van Florida het teen Sondag nog sonder krag gesit.
Ongeluk eis vier lewens; strafbare manslag ondersoek
Twee voertuie het mekaar Maandag reg van voor tussen Viljoenskroon en Bothaville in die Vrystaat getref.
Reaksionêr, populisties of neofascisties? Néé, net konserwatief
Veral sedert die oorwinning van Broederskap van Italië, met Giorgia Meloni as partyleier, in die onlangse algemene verkiesing in Italië, word hierdie etikette al hoe minder plofbaar.
Veteraanhardloper pak pelgrimstog vir bejaardes aan
Hy gaan dié agt marathonne in agt dae, altesaam sowat 360 km, manalleen hardloop.
Ons Franse kasteel ‘met ʼn hart diep in Afrika gewortel’
En dis waarom die woorde van hierdie kasteel se storie ook in Afrikaans, my hartstaal, sal voortleef.
Koning Charles, Camilla verwelkom Ramaphosa binnekort
Dit is die eerste Suid-Afrikaanse staatsbesoek aan Brittanje sedert koning Charles die troon bestyg het.
James Bond se motor vir byna R60 miljoen verkoop
Die spesiale veiling vier 60 jaar van 007.
Twee sterf in brand in verlate gebou
Vier mans is Sondag die een ná die ander met ernstige brandwonde aangetref. Daar word vermoed dat hulle aan die brand gesteek is.