“Ek is 23. Ek het nie ingeskryf vir klein geskenkies en TV time nie, want ek hou van standvastigheid. Ek hou van ʼn verhouding. Ek wil trou, ek wil kinders hê. Dis my doel in die lewe.”
Lees meerAlles vir Donderdag 16 Maart 2023
Kaapstad wéér beste lughawe in Afrika
Kaapstad- internasionale lughawe het vir die agtste agtereenvolgende jaar weggestap met die toekenning vir beste lughawe in Afrika.
Verslag wys op probleme met gebottelde water
ʼn Waarskuwingsvlaggie is ook opgesteek dat wanpersepsies rondom die veiligheid van kraan- en gebottelde water ʼn groot rol speel in individue se voorkeure.
Munisipale beamptes en spookwerker aangekeer
ʼn Spookwerker het twee jaar lank ʼn maandelikse salaris by die munisipaliteit verdien.
Verkiesing en betoging op dieselfde dag is dom, gevaarlik
ʼn Munisipale raadsvergadering is belê om ʼn burgemeester te verkies op dieselfde dag as wat ʼn beplande ANC-betoging na Tshwane House gereël word.
Wim de Villiers ondermyn MRK-verslag, sê DA
“Die feit dat hy terme soos ‘as’ en ‘miskien’ gebruik met verwysing na hierdie feitelike verbod wat op Afrikaans geplaas is, is bewys dat De Villiers steeds nie erken dat Afrikaans onder sy beheer verban is by sekere koshuise nie.”
ToekomsVenster: Vryval in en op God se genade
In sulke tye het ʼn mens nie ʼn ander keuse as om as’t ware te vryval in Sy genade-arms nie. Daar is dit veilig.
Daar’s ’n slang in die gras(dak)!
Mica Bafatakis en haar kêrel was salig onbewus daarvan dat ʼn luislang ook in hul eenheid by die Satara-ruskamp nes geskrop het.
Skikking met Lesufi nou hofbevel
Indien Panyaza Lesufi nou weer die bepalings van die skikking minag, kan hy krimineel aangekla word.
Raadslede ‘omgekoop’ om vir Makwarela te stem
ʼn Tshwane-raadslid van ActionSA is glo drie jaar se salaris aangebied om vir die ANC-EFF-koalisie se burgemeesterskandidaat te stem.
Boekoorsig: Die menslike dieretuin
Weetgierige persone sal waarde put uit hierdie insiggewende publikasie wat van die jongste navorsing oor parasitologie bevat. Die leser leer nie net oor parasiete en organismes en hulle effek op die mens nie, maar ontwikkel ook ’n dieper insig in die mens se plek in die natuurlike wêreld.
Streeptruie kies sterre vir Bul-stryd
Ernst van Rhyn sal ʼn sterk span aanvoer wat onder andere vir Clayton Blommetjies, Juan de Jongh, Suleiman Hartzenberg, Ruhan Nel en Kade Wolhuter insluit.
Video: Die veiligheidswag en die rasieleiers
“Dit wys vir jou ouderdom is net ʼn getal. Dis ʼn oomblik wat ek nooit sal vergeet nie.”
Kommer oor Brittanje wat trofeejag wil verbied
ʼn Poging om die invoer van jagtrofeë na Brittanje te verbied het tot ontsteltenis onder Suider-Afrikaanse bewaringsbewustes gelei met sommige wat meen die wetsontwerp is teenproduktief en het ʼn kolonialisme-geurtjie.
Ducati-familiedag – ʼn tyd vir saamwees en saam ry
Die gedagte met hierdie familiedae is nie om te kom jaag nie, maar eerder om te kom skaaf aan die vaardighede wat dalk nie op standaard is nie.
Boereparty behaal oorwinning in Nederland
Die boereparty sê hy gaan Rutte se planne om stikstofvrystellings te verminder deur veegetalle te verminder en moontlik sommige plase te sluit uitdaag.
Cele waarsku betogers oor #NationalShutdown
Die regering het Suid-Afrikaners verseker dat “almal en hul eiendom beskerm sal word” tydens die betoging wat vir Maandag beplan word.
Dinge raak weer epies in die Kaap
Die 2023-weergawe van die Cape Epic begin Sondag.
Ekonomie Minuut: En wat van die inflasiekoers?
As mens bekommerd is oor die impak van beurtkrag op ekonomiese aktiwiteit gebeur dit maklik dat ons dalk te min praat oor die ander bekommernis, naamlik inflasie.
Soektog ná vrou se ontvoering in Gqeberha
Gewapende mans het Riana Pretorius glo gegryp en in die voertuig buite die mediese sentrum ingedwing.