Rioolvuil stroom al geruime tyd uit ʼn verwerkingsaanleg en beland dan in die Rietspruit en die Elandskuildam.
Lees meerAlles vir Vrydag 1 Oktober 2021
DA wil landelike veiligheidseenheid in Tshwane op die been bring
Die DA het die plan Vrydag by die Voortrekkermonument in Pretoria bekend gestel. Dit was die DA-leier, John Steenhuisen, se heel eerste besoek aan die ikoniese baken.
Dwelms, speelgewere (en ʼn krokodil) in klopjagte gevind
Altesame vyf mense is aangekeer tydens twee afsonderlike klopjagte.
Kersparty laat munisipale hoës in hof beland
Aanklagte teen die amptenare sluit in bedrog en oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur.
Aardklop: Waar is die Afrikaanse leiers?
Waar is die helderdenkende leier van die hedendaagse Afrikaner? Is die Afrikaner nog ʼn gemeenskap met werklike politieke mag?
Neasa pak metaalwerkersvakbond oor beoogde staking in staalbedryf
Neasa sê hoofsaaklik groot ondernemings in Suid-Afrika se ekonomiese hoofsentrums – en hoofsaaklik Numsa – beding loonooreenkomste wat hulle dan afdwing op ander ondernemings wat onder heeltemal ander ekonomiese en bedryfsomstandighede werk.
ToekomsVenster: Hy sorg vir jou
Anker jouself weer in die genade, liefde en sorg van God.
Omroeper maak matriekafskeid nóg mooier
Corriana, Jo-Ann se ma, het alles vir die twee meisies se spesiale aand gereël. Sy het egter net nog een ding gekort; ʼn ware heer om die twee op die rooi tapyt te vergesel.
Departement ‘buig agteroor’ vir omstrede kragskepe
Die spertyd vir die finansiële sluiting van die ooreenkoms vir die noodverkryging van krag word klaarblyklik weer uitgestel en al hoe meer vrae ontstaan oor die vraag of die proses eintlik reeds in duie gestort het.
Matrikulant van George is FAK se geskiedenisfoendi
“Dit is lekker om te sien dat kinders nog iets oor ons geskiedenis wil leer.”
ʼn Normale lewe vereis ʼn normale land
Ons kan nie net méér van dieselfde ding doen nie, want dit gaan net dieselfde uitkomste hê. Dr. Anton Rupert het tereg gesê dat ʼn klein volk groot moet dínk en groot sal moet dóén om te oorleef.
Hernieude herrie tussen Eskom, Nersa dreig
Die nasionale energiereguleerder het pas Eskom se aansoek om hoër kragtariewe verwerp – maar Eskom sê hy win advies in oor sy posisie.
Miljoene wil in onderwysdepartement werk
Die program mik om byna 300 000 werklose jong mense as onder meer onderwysassistente aan te stel.
SA moet voor eie deur vee oor tanende aansien
Daar was ʼn tyd toe Suid-Afrika groot aansien in Afrika gehad het. Dis nie meer so nie.
Vergeet van minimumloon, bemagtig werkers só
TLU SA stel ʼn permit voor wat werkers sal bemagtig om hul eie vergoeding te onderhandel wanneer hulle vir werk aansoek doen.
Afma verwelkom filiaallede
Die geaffilieerde maatskappye sal dieselfde lidmaatskapvoordele geniet en dieselfde jaarlikse ledegeld as geassosieerde lede betaal.
ANC se kultuur van korrupsie en onbekwaamheid
As daar twee temas is wat die ANC-geskiedenis strykdeur in mindere of meerdere mate kenmerk, is dit korrupsie en onbekwaamheid.
Aardklop: Opperman voer gehoor mee in ‘Ek wens, ek wens’
As daar wel een ding is waarvoor jy vandag hardop mág wens, is dit vir kaartjies om na “Ek wens, ek wens” in die Atterbury-teater in Pretoria te kyk.
Finland gaan dié diere nou teen Covid-19 inent
Nertse is glo van die min diere wat die koronavirus na mense kan oordra.
Wysigings aan lisensiegeld verder gekap
AfriForum sê geen wysiging sou redelik en billik wees as dit veroorsaak dat mense betaal vir ʼn diens wat nie doeltreffend gelewer kan word nie.