TLU SA stel ʼn permit voor wat werkers sal bemagtig om hul eie vergoeding te onderhandel wanneer hulle vir werk aansoek doen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "arbeid"
Talle klagtes oor uitbetalings van WVF
Miljoene Suid-Afrikaners sukkel om te midde van die Covid-19-pandemie en die staat van algehele afsondering kop bo water te hou en maak staat op uitbetalings van die WVF.
Afsondering: Menigte WVF-eise weens Covid-19 verwag
Só kan jy ʼn eis by die werkloosheidsversekeringsfonds indien.
Spar-baas kap terug ná KVBA-uitspraak
Die Giannacoupolous-groep voer aan die Spar-hoofkantoor en -gilde sit agter die “vlaag aanvalle” op hom.
Grafiek: Stygende arbeidskoste in die openbare sektor
Met die oog op die Oktober se mediumtermyn-begroting is verskeie ontleders weer besig om na die regering se besteding op arbeid te verwys.
Hongarye stel voorbeeld met oplossings vir demografiese uitdagings
Dit is dalk nodig dat ryker Westerse lande ’n les of twee by Hongarye gaan leer, want die korttermynvoordele van arbeid uit lande buite Europa gaan nog tot langtermynkopsere aanleiding gee.
Wat sit agter Frankryk se geelbaadjie- protes?
Die massabeweging van die “gilets jaunes” (geel baadjies) hou Frankryk nou al vir meer as drie weke aan ʼn lyntjie. Wie is die Geelbaadjies?
Jeugdige werkloses kan ʼn bate word
Wat is verkeerd daarmee om op groot skaal arbeidsmagte byeen te bring om die instandhouding van ons infrastruktuur en byvoorbeeld paaie, veral slaggate, te behartig en herstel?
Werk- en loonsekerheid in SA bly onder druk
Jan en San Alleman bly steeds onseker oor die toekoms van hulle werk en werkgewers het ongelukkig steeds min ruimte om meer geld aan arbeidskoste te bestee.
Numsa-staking verby
Die National Union of Metalworkers of SA (Numsa) het aangekondig dat die staking in die metaal- en ingenieursbedryf verby is nadat die vakbond ‘n loonaanbod aanvaar het.
Numsa sê dalk gou oor hersiene aanbod
Numsa sê hy is besig om met sy lede te vergader oor ‘n hersiene aanbod van werkgewers in die staal- en ingenieursbedryf.
‘Arbeidswette oor stakings moet aangepas word’
Die vakbond Solidariteit het vandag gewaarsku dat ’n lang herstelproses voorlê ná Amcu se verlammende staking in die platinumbedryf.
Onttrekking van rasreëls ’n stap in die regte rigting
Die departement van arbeid se onderneming om, na wat berig word, weg te doen met sekere drakoniese rasreëls in die voorgestelde gelyke indiensnemingskodes is volgens Solidariteit ’n stap in die regte rigting.
Nampo: ‘Dit gaan goed met ons landbou’
Dit gaan goed met landbou in Suid-Afrika maar boere meganiseer om arbeidswette te ondervang, het ‘n boer by die 48ste Nampo-oesdag die afgelope week gesê, berig Rapport.