Stad Kaapstad het Dinsdag die onwettige stroping van die bas van inheemse bome veroordeel wat uiteindelik duisende bome in Kaapstad se openbare ruimtes kan vernietig.
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 Mei 2019
Msimanga probeer nog ʼn paar stemme werf
Die Demokratiese Alliansie se premierskandidaat in Gauteng, Solly Msimanga, het Dinsdagoggend in Pretoria se strate lukraak met inwoners gesels om ʼn paar kiesers, ʼn dag voor die verkiesing, oor te haal om vir sy party te stem.
Twee gevonnis oor Forex-bedrog
“Mr Cashflow” en sy medebeskuldigde is bekend daarvoor dat hulle ʼn sjampanjeleefstyl geniet met luukse partytjies en dat hulle gereeld met hul welvaart op Instagram spog.
Drie vas oor rooftog in Linden
Drie persone is deur lede van die misdaadvoorkomingseenheid in Linden, Johannesburg, in hegtenis geneem ná ʼn 33-jarige man van R300 000 beroof is wat hy uit ʼn bank onttrek het.
KZN rustig voor verkiesing ondanks betogings
KwaZulu-Natal, wat deur die polisie as ʼn hoërisikogebied geïdentifiseer is tydens die nasionale verkiesing Woensdag, was Dinsdag relatief rustig, ondanks betogings in die noorde van Durban.
Pasiënt met Krim-Kongo-koors in Klerksdorp-hospitaal
Die departement van gesondheid het bevestig Klerksdorp-hospitaal se eenheid vir hoogs aansteeklike siektes het Charl Pretorius (54) met Krim-Kongo-koors opgeneem.
ToekomsVenster: Die profetiese rede; die koms van die Seun
God se hand van versoening en vrede is ook nou na elkeen uitgesteek.
Probleme uitgestryk nét betyds vir verkiesing, sê OVK
Ten spyte van dié probleme is ʼn beduidende afname in betogings die afgelope week opgemerk, meen die OVK.
Motorvervaardiger gee nuwe pa’s ook ses maande verlof
Die maatskappy meen dat gelyke ouerskapverlof nie net tot voordeel van mans is nie, maar ook potensieel die arbeidsmark- en loopbaangeleenthede vir vroue kan verbeter deur loopbaan- en salarisgapings te verminder.
Dít is hoekom ek, ongeag alles, nou en altyd vir die DA sal baklei
“Dít is hoekom ek, ongeag alles, nou en altyd vir die DA sal baklei.”
Saak teen Isis-simpatiseerders weer uitgestel
Die saak het wêreldwyd opslae gemaak en bespiegelinge aangewakker dat daar meer Isis-simpatiseerders en ideologiese aanhangers in Suid-Afrika is as wat voorheen gedink is.
Laurika Rauch oor haar 40 jaar in die bedryf
Laurika Rauch vertel meer oor haar 40 jaar in die bedryf, die Afrikaanse liedjies wat haar Engelssprekende man vir haar geskryf het en die dinge wat sy van haar emmerskoplysie kan afmerk.
Peyper, Jonker na Japan
Twee SA blasers ingesluit vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi.
Bekende in Kaapse onderwêreld, ma in hof
Modack en sy ma het glo ʼn voormalige senior polisielid in November 2011, deur twee sake-eenhede, omkoopgeld betaal om hul sakebelange te help bevorder.
Die wêreld in foto’s – 7 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Twee vas wat stembriewe glo beskadig
Lt.genl. Nneke Ledwaba, provinsiale polisiekommissaris in Limpopo, het inwoners verseker dat die polisie in die provinsie op strategiese plekke ontplooi is om ʼn vry en regverdige verkiesing te verseker.
Boek: Die avonture van Kuifie – Bestemming maan
Groot is hul verbasing toe hulle uitvind dat professor Sonneblom besig is om ’n reis na die maan te organiseer en van plan is om hulle saam te neem.
Seun kan hond saamneem danksy publiek se bydrae
“Ons is stomgeslaan. Ek het nie gedink ons gaan dit maak nie, maar nou ja, toe is dit so!”
Kiesstasiebeampte verwyder ná video aan die lig kom
Die OVK sê in ʼn verklaring die kommissie het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat dié video gister wyd op sosiale media versprei is.
Leon van Nierop se resensie: Avengers: Endgame
Feitlik elke Marvel-held en heldin kom in hierdie uitspattige, peperduur afsluiting van die ruimtefamilie se eskapades voor.