Die metaalvakbond het ʼn algemene verhoging aanvaar wat minder as die helfte is as waarvoor hulle aanvanklik gevra het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "staking"
Stakings kos werkers miljoene
In 2018 was altesaam 137 712 werkers in arbeidsgeskille betrokke, bykans 11% meer as die vorige jaar.
Wits-studente gaan op eetstaking
“Ons gee die universiteit tyd tot die einde van hierdie week om dit reg te maak of daar sal ‘n stilstand kom.”
Só lyk ooreenkoms tussen SAL, vakbonde
“Dié ooreenkoms met die vakbonde gaan ʼn atmosfeer van positiwiteit, inklusiwiteit en volhoubare groei help bevorder.”
SAL, stakers bereik ooreenkoms
Die staking het die redery sowat R50 miljoen per dag gekos.
SAL: Ons kan nie 8%-verhoging bekostig
“Ons vra ons werkers om te verstaan dat die lugdiens nie ʼn verhoging in salarisse kan bekostig nie,” sê SAL.
SAL hervat Afrika-vlugte
Die staatsredery het Vrydag plaalike en streeksvlugte opgeskort nadat duisende werkers verbonde aan die National Union of Metalworkers (Numsa) en die Suid-Afrikaanse Vereniging van Kajuitpersoneel (Sacca) begin staak het.
SAL-staking: Droomvakansie word ʼn nagmerrie
Dit was veronderstel om ʼn lekker vakansie te wees vir ʼn ma van Mauritius, maar nou het sy al meer geld spandeer as wat sy wou en sy het baie emosionele druk beleef weens die staking by die SAL.
SAL ‘kan nié gered word’
Kenners waarsku die staking kan SAL miljoene rande kos.
Staking by SAL: Aanbod van die hand gewys
Numsa en Sacca het ʼn aanbod van SAL van die hand gewys. Die beplande staking by die lugdiens gaan dus voort.
Staking by steenkoolmyn kan nóg beurtkrag bring
Die staking verhoed dat steenkool ter waarde van sowat R8,1 miljoen per dag vervoer kan word.
Nehawu-werkers by NSFAS staak oor beweerde korrupsie
“Ons baklei al langer as twee jaar vir die uitbetaling van prestasiebonusse en die permanente aanstelling van tydelike werknemers.”
Hof steek stokkie voor Air Chefs-werkers se beoogde staking
Air Chefs het hom Sondag tot die hof gewend om werkers te verhoed om te staak.
Pak eie kosblik as jy dié week vlieg, waarsku vakbond
Numsa-lede begin Maandag om 06:00 staak. Hul optrede gaan die OR Tambo-, Kaapstad-, en King Shaka-lughawe raak.
SAL kap terug na Saapa
Die direksie van die SAL glo ʼn staking sal in niemand se belang wees nie.
SAL-vlieëniers dreig om vir eerste keer in 80 jaar te staak
Die vereniging dring op ʼn vaardigheidsoudit aan wat binne die volgende 60 dae van alle bestuurders en departementshoofde by SAL gedoen moet word.
Nou dreig staking in veiligheidsbedryf
Sewe vakbonde eis hoër lone en die inwerkingstelling van hospitaaldekking vir veiligheidswagte. Hulle het werkgewers se aanbod van ʼn 1,1%-verhoging van die tafel gevee en sê dit kom neer op ʼn verhoging van 23 sent per uur vir sogenaamde Graad C-veiligheidswagte.
Hof beslis vandag oor dreigende staking by banke
Die vakbonde verwag dat ongeveer 50 000 mense aan die staking gaan deelneem, wat moontlik die grootste staking sedert 1920 kan wees.
Aansoek gebring om staking by banke te keer
Sasbo beplan vyf landswye protesoptogte om beswaar te maak teen onlangse grootskaalse afleggings.
Twee vragmotors by Mooirivier aangeval
Die N3 is ʼn baie belangrike toegangsroete – nie net vir die provinsie nie, maar ook vir die res van die land. Die pad verbind die Durbanse hawe met binnelandse nywerheidsgebiede, asook ander Suider-Afrikaanse lande.