Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, sê Malema het, met verwysing na die wydverspreide geweld die afgelope paar dae, swart mense op Twitter aangemoedig om hul woede op wit mense uit te haal.
Lees meerAlles vir Dinsdag 3 September 2019
ANC-alliansie ‘grootste bedreiging’ vir ekonomiese groei
Die ANC moet onomwonde aan die wêreld bewys dat hulle sosialisme en kommunisme verwerp, aangesien internasionale rolspelers lankal reeds geleer het dat hierdie konsepte nie volhoubaar is nie.
Meer polisie in Gauteng ontplooi om provinsie te stabiliseer
Altesame 189 mense is sedert Sondag aangekeer vir oortredings wat insluit openbare geweld, opsetlike saakbeskadiging en diefstal.
Zondo-kommissie hoor raadslede meng wél in by SAUK-besluite
Die raad het gevra vir voorbeelde van inmenging, waarop die drie voorbeelde gegee van onder meer ʼn staatsbeheerde instelling wat ʼn e-pos aan ʼn programvervaardiger gestuur het en aangedring het op ʼn onderhoud met sy uitvoerende hoof – wat ook ʼn SAUK-raadslid is.
Oppasss vir slange dié lente, waarsku Ekurhuleni
“Die stad waarsku troeteldiereienaars ook om ʼn ogie op hulle diere te hou, omdat hulle dalk prooi vir slange kan word.”
ToekomsVenster: Die Here is my redder
Welkom by die afhanklikes, die swakkes en die gebrokenes. Ek verkondig graag aan jou ʼn Redder, sterk en magtig.
Gebeure om Amy-Leigh se verdwyning steeds ʼn raaisel
Niemand is nog in verband met Amy-Leigh se ontvoering in hegtenis geneem nie.
Mynbedryf gee ekonomie ’n welkome hupstoot
Die mynboubedryf het hoofsaaklik die groei in die tweede kwartaal aangedryf. Mynwese het met 14,4% gestyg en dit is dié bedryf se sterkste vertoning sedert 2016.
Omstrede lokomotiewe: Saak gaan weer in hof draai
Die hof moet nou sê aan wie die lokomotiewe – wat tans op verskeie plekke in die land gestoor word – nou eintlik behoort.
Damian, Lizo en Wilco by oorsese klubs
Drie gaan vir Saracens, Montpellier en Toulon speel.
Die wêreld in foto’s – 3 September 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Transitorowers slaan op twee plekke toe
Blitspatrollielede in die omgewing van die N2 het op die aanval afgekom en ʼn skietery het uitgebreek, waarna die verdagtes in drie luukse sedans met ʼn ongenoemde bedrag geld gevlug het.
Kafeteriakos glo oorsaak van mediese student se dood
“Die bestuur doen ʼn beroep op studente en personeel om kalm te bly gedurende hierdie moeilike tyd.”
Saak oor vlag-twiet teen AfriForum, Roets later aangehoor
Die organisasie sê in ʼn verklaring hoewel hy én Roets al vantevore gesê het dat hulle nie die ou vlag ten toon stel nie, staan hulle die aanklagte teen.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor ikoniese Nissan
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Nissan se ikoniese GT-R 50th Anniversary Edition, gaan ry met die Honda Civic, gee interessante feite oor batterye en gesels oor die nuwe Southern Africa Dakar Group‑webtuiste.
Bussiedrywer eers dan in hof ná Bestmed-direkteur sterf
Kotzé is Vrydagaand dood nadat hy ernstige beserings opgedoen het toe ʼn minibus in fietsryers ingeploeg het tydens die Cycle4Cansa-padfietsren verlede Sondag by Sun City.
Klaasen wil rooibalkrieket vir Proteas speel
Amla, De Villiers se uittredes laat kolwers droom.
Noue ontkoming vir egpaar ná seekoei boot omgooi
“Daai seekoei het van nêrens af gekom nie. Dit het ons heeltemal onverwags betrap.”
Uitdrukking: Van hoeka se dae
Waar kom ons aan die uitdrukking “van hoeka/toeka se dae/tyd”? Taaltoffie stel ondersoek in
Grootword-gidse vir seuns en meisies
Dié twee boeke verduidelik al die veranderings wat met tieners gaan gebeur soos hulle grootword en berei hulle voor om te verstaan hoe hierdie veranderinge hulle sal laat voel